Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3591 reviews.
Marina Martinique, Sarah Baartman District
Marina Martinique B&B"Fantasties - vyfster-gehalte in alle opsigte."
Seaview, Sarah Baartman District
Jessie's Place"Seaview is 'n pragtige plek weg van die gewoel, maar genoeg om te doen met puik restaurant en 'n nabygeleë inkopiesentrum."
Jansenville, Sarah Baartman District
Lorraine's Guest House"Jansenville is a farming community. We went there because we wanted to learn more About angora goats and farming in the area. there is an excellent museum and home of Sid Fourie in Jansenville both of which give a good feel of the area. We only just got into seeing the house as there was a lady farmers meeting about to begin - like a monthly WI meeting in UK for the local ladies. It is a hard way of life there but there is a certain friendliness around and we felt very safe walking around. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Sam's Self-Catering"Port Elizabeth het my baie verbaas. Ons sal verseker langer bly volgende keer. Daar is so baie om te ervaar en die mense is awesome! Well done PE!"
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Acorn Cottage Bed and Breakfast"There is not much to see there."
Mill Park, Sarah Baartman District
A&A Guesthouse"Ons het dit nie juis as toeristebestemming ervaar nie, maar dit is baie gerieflik geleë ten opsigte van winkels en vir ons besoek vir 'n Britse visum."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Aloe Manna Self Catering Guest House"Alle geriewe is in die nabyheid."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Pebbles Beach Cottage"Beautiful city and friendly people. "
Aston Bay, Sarah Baartman District
Houtboschbaai No 1"Mooi plekkie. Ongelukkig het die weer nie saamgespeel nie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"So 'n rustige en interessante dorpie met lekker eetplekke. Moes my vrou en dogters in toom hou, anders het hulle al wat 'n lekkerny is in die dorp gekoop."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Aberdeen is die perfekte bestemming as jy wil wegkom van die gejaagde lewe van die stad."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Port Alfred is 'awesome'! Wens ek het daar gebly."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Hancke Holiday Apartments"Hoop om binne kort daar te gaan bly."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"Mens behoort 'n dag hier deur te bring om alles te sien, want 'n oorslaap was nie voldoende nie. Dit help dat daar nou 'n teerpad na die dorp vanaf Graaff-Reinet se kant is, maar dit gaan my verstand te bowe waarom dit skielik ophou 'n hele ent buite die dorp!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Ons hou van die stilte en die klein gemeenskap. Die Uilhuis was baie interressant en die restaurantjie en kroegie wat ons besoek het was baie oulik ingerig met mooi dekor. In hierdie dorpie kan 'n mens kom rus en onttrek van die samelewing en net weer jouself vind. Hier wil ek vir 'n maand kom bly!"
Ferreira Town, Sarah Baartman District
Pinnaquin Holiday Apartments"Gemaklike omgewing met genoeg vermaak vir oud en jonk. Dit was lekker om nie te naby die hoofstrand te bly nie. Ons kon gelukkig parkering kry, al was dit besig. Die kuier- en eetplekke is heerlik en genoeg om van te kies. Die strand is pragtig en wyd versprei, goeie sekuriteit is orals sigbaar."
Wavecrest, Sarah Baartman District
Bay Cove Inn"Dit is nie in dieselfde vakansie-atmosfeer as Jeffreysbaai nie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Ganora Guest Farm & Excursions"Pragtige dorpie, maar tekort aan bankfasiliteite! "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Allemann se Huisie"It's a big sky country, a place of quiet and natural beauty. What a lovely escape Nieu-Bethesda is!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Ganora Guest Farm & Excursions"One crazy eccentric town. A must see for the art enthusiast."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Outsiders B&B"Sal weer teruggaan. Dit was 'n wonderlike ervaring. "