Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3591 reviews.
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Bartholomew's Loft"'n Belewenis om die historiese dorp te ontdek! Baie goeie restaurante."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Sheilan House"Pragtige plek om vakansie te gaan hou. Ons is spyt ons het net vir een nag oorgebly!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Paxton Hotel"Die Oceanarium is waarde vir geld en die moeite werd om besigtig!"
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Bartholomew's Loft"Daar is 'n ryk geskiedenis. Wonderlike, interessante en geskiedkundige geboue en kerke."
Port Alfred, Sarah Baartman District
The Lookout"Port Alfred is nice. The only negative comment is the lack of good restaurants, with the exception of Graze by the River restaurant."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Beslis 'n dorpie om besoek te word. Baie interessant en ryk aan kultuur. Het meer as een dag nodig om dit behoorlik te verken!"
Wavecrest, Sarah Baartman District
A1 Kynaston"Mooi area met mooi see en lagoon. Nie 'n swemstrand nie en bietjie ver van middedorp en hoofstrand."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Jenny's Guest House"Grahamstown is quaint, with architectural that has a rich heratige."
Sunland, Sarah Baartman District
Kududu Guest House"Sunland se ligging is goed - lekker naby aan Addo, en nie te ver uit roete na Oos-Kaapse kus nie."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
Marina Martinique B&B"Baie lekker atmosfeer en baie aangename ervaring."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Zonnenstrahl Caravan Park"We stayed for two days but could have stayed a few days more, a very restful and peaceful place with a surprising amount of things to do and keep the kids busy."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Wat 'n pragtige plek om oor te bly. As jy jouself wil rustig maak voor die vakansie in volle gang begin kan jy dit gerus in Nieu-Bethesda doen. Die pizza wat jy daar kry is die beste in die land!"
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Colonel Graham Guesthouse"Hulle sal moet spesifieke geleenthede skep vir toeriste."
Cannonville, Sarah Baartman District
Emerald Cottage"As jy in een van die gastehuise teen die rivier bly, moontlik, maar andersins is daar bitter min om te doen behalwe om Addo toe te gaan as jy nie visvang of op die rivier in 'n bootjie rondjaag nie."
Oyster Bay, Sarah Baartman District
Oyster Bay Inn"Oesterbaai is afgesonder en kan net met 'n grondpad bereik word. Dit maak dit so 'n rustige, ongerepte plek by die see. Die pragtigste strand en vriendelike inwoners. Ons hoop regtig dat daar nie groot ontwikkelinge plaasvind nie, want dan gaan die rustigheid verlore. As jy wil rus is Oesterbaai die plek."
Kirkwood, Sarah Baartman District
Chameleon Accommodation"Dit is 'n mooi dorp in 'n mooi omgewing."
Kirkwood, Sarah Baartman District
Chameleon Accommodation"While in Kirkwood, we enjoyed eating at the Kronenhof restaurant. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."We battled to find a place to eat and the restaurant we finally ate at (the art centre on 6 December 2014) had a choice of 2 meals and both were not good and overpriced! Didn't think we would have a problem in December with food! "
Wavecrest, Sarah Baartman District
Surfpoint 9"Wavecrest is 'n stil omgewing waar mens veilig voel. "
Somerset East (KwaNojoli), Sarah Baartman District
Angler & Antelope Guesthouse"Baie besienswaardighede en die natuur rondom Somerset-Oos is besonders."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Aandster"Nieu-Bethesda is 'n afdraai avontuur voor Graaff-Reinet en daar kan mens herlaai. Die winkeltjies met sy oudhede, besienswaardighede en besienswaardighede was 'n lushof. Ek persoonlik dink dis waar mense hulself vind."