Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3591 resensies.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Stone Haven at Nieu Bethesda"This was my second visit and my partner's fourth and we both found the the town not as charming as before, which is a pity as it has a lovely setting."
Kareedouw, Sarah Baartman-distrik
Swaelsrus"Kareedouw is 'n lieflike dorp met vriendelike en hulpvaardige mense."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Pragtige, groot dorp met klomp klein, verskuilde plekkies."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Cottage on 32"It was very nice visiting, there were more activities for the family."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Bethesda"Dis nie 'n besige dorp nie. Verstaan dit en alles val in plek. Raak rustig en besoek dit wat oop is, en die Uilhuis. Stone People is ook die moeite werd. Boetie se Pub. En kyk op na die sterre in die nag."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Nagenoeg"Ons is mal oor Nieu-Bethesta. Was al 'n paar keer daar. En sal beslis weer gaan!"
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Palms on Ibiza"Chilled, laid-back vibe with shops, and all activities within a reasonable distance. For a relaxing experience the place to be. Will recommend."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Wild Break Self Catering"Groot druk op water verbruik en ons het self beurt water ondervind. Geen water vanaf 16h00 tot 04h00. Ons kon egter maklik aanpas en het dit nie as 'n ongerief ervaar."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Remini"Ons was op Jeffreysbaai om ons kleinseun te ondersteun gedurende 'n rugbytoernooi vir laerskool kinders. Ongelukkig het dit die hele tyd gereën terwyl ons daar was en het dit vir ons bemoeilik om alles te sien wat Jeffreysbaai jou bied. Ons het wel baie uitge-eet en was die kos van baie goeie gehalte by die plekke wat ons gekies het."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Oestervanger"Beautiful area. The roads are in poor condition but the people and area is well worth a visit."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Angels Rest"Bietjie te besig vir ons wat rustigheid soek."
Somerset-Oos (KwaNojoli), Sarah Baartman-distrik
Herberg Manor"Mooi, netjese Karoodorp met vriendelike inwoners."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
De Denne"A very quiet part of the Karoo. I loved the area. If you are staying for longer than I would suggest that you engage the many attractions available."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Rubiaceae Cottage"Mooi strande en lieflike staproetes."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Tulip 14"Jeffreysbaai is voorwaar die beste plek en dis 'n toerismeplek selfs vir buitelanders. Dit is selfs ook bekend vir die branderplankryers wêreldwyd."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Road Lodge Gqeberha Airport"Baie om te doen, pragtige strande, vriendelike mense."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Beachwalk Bed and Breakfast"Aangenaam verras met die stad."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Villa Delfini 2"Jeffreys Bay is always a good place to stay. "
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Pagel House B&B"Die dorpie is baie vervalle en onveilig om meer in die strate op eie te verken. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Tulip 14"It's a nice place to get away from home and all the noise in the city."