Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3591 resensies.
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Panorama Guest House"Pragtige strande en lekker restaurante langs die rivier."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Aberdeen Self-Catering"Baie kort daar gewees, maar soos ek verstaan het Aberdeen 'n interessante geskiedenis. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Close and Comfy"My home town so always good to go back for a visit."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Aberdeen Self-Catering"Rustig en voel soos vakansie op pad na 'n vakansieplek. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Serendipity Selfsorg"Gqeberha (Port Elizabeth) robots were not working. Caused a lot of traffic delays. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Aloe Manna Self Catering Guest House"Summerstrand is ons geliefkoosde voorstad om te bly met vakansie. Kan lekker langs die see gaan stap."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Alcyone"Ons het meestal net in Summerstrand gebly. Die deel teen die see is veilig, skoon en netjies. Ek het soggens alleen daar gestap en het nooit onveilig gevoel. Hartseer dat die stad in sulke waternood moet oorleef. Het gewonder of ontsouting van oseaan water soos in Kaapstad moontlik verligting kan bied."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Laid Back Family Beach House"If you are seeking tranquility, Port Alfred is the place to be in."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Stone Haven at Nieu Bethesda"Lieflike dorp. Besoek gerus Ibis Lounge, probeer die Karoo experience op die spyskaart. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
3 Redwood Avenue"Ai, mens kan sien daar gaan nie veel aan in die munisipale kant nie. Die paaie kort dringend aandag."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Oppie Vallei"Alles is naby. Lieflike strande en min verkeer. Goeie winkels, restaurante en natuurskoon."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Bethesda"Pragtige plek. Besoek gereëld. Winter of somer."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
The Palace Guest House"Vriendelike stad met vriendelike, gawe mense."
Boesmansriviermond, Sarah Baartman-distrik
Slipway SC"Bushmans is a lovely, laid-back community with fishing and boating facilities."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
Steytlerville Villa Guest House"Die Royal Hotel vir drankies en etes. Dit is 'n aangename dorpie met mooi geboue en huise. Alles is loopafstand."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Cedarlaan 16"Jongmense wat surf geniet die omgewing en daar is genoeg vir hulle om hulself mee te vermaak. Die eetplekke is genoeg en billik geprys. Die paaie gaan agteruit, maar oral is mense besig om hul huise te verbeter en diens is vinnig en die mense is vriendelik."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
African Safari Lodge"Nee, sal niks verkeerd kan sê nie, behalwe dat hul moet begin aandag gee aan hulle paaie, en ordentlike garages langs N2 daar, soos Engen of 'n Shell, verder bly dit soos ek daar groot geword het."