Geverifieerde Resensie
Valley Of The Olifants
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 720 resensies.
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Phalaborwa Town Guest House"It is a lovely destination if they can manage the noise from other guests."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Raptors Lodge Accommodation"Hoedspruit is a lovely place to stay if you want to visit the Kruger, but don't want to stay inside the park itself. The Phalaborwa and Orpen gates of the park are quite close to Hoedspruit."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Near-to-Kruger House"Phalaborwa was great for our business. We work on a screening mammography unit, and the ladies were very glad about our visit as the nearest facility for mammography is 2,5 hours away."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
The Stables"Gaan besoek gerus die Lion en Predator Park by Letaba Lodge of eet iets by Letaba Junction Lodge wat 'n wonderlike uitsig oor die rivier bied."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Blyde River Wilderness Lodge"Oulike eetplekkies en winkeltjies."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Sunbird Lodge"Op die drumpel van die Krugerwildtuin met brandstof, ATM en laaste inkopies maklik bekombaar."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
The Stables"Tzaneen is baie mooi en goed geleë om rond te reis na ander plekke."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Phalaborwa Town Guest House"The streets are full of potholes, so careful driving. We bought groceries at the Spar and they also have nice doughnuts and slushies. Nice place to stay for visiting Kruger on a budget."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Clivia Cottage"Ry bietjie rond en besoek Blydepoort en Mariepskop, met die Klaserie-waterval halfpad die berg op. Die uitsig is asemrowend."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Mountain View Safari Lodge"Ons was by HESC gewees en het dit baie geniet."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Leadwood Tree Safari Lodge"Love the atmosphere of Hoedspruit and know it since the early 80's."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Douglas Villas"Struggled to find a country stall to get some fruit and homemade goodies. Ended up driving around without much joy."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Lalamo Guest House"Paaie is 'n risiko in die aand a.g.v. diep slaggate."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Raptors Lodge Accommodation"Fantastiese plekke om te besoek: 4x4 by Mariepskop op en af, Reptielpark, Jessica die seekoei ens."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Impala Chalets - Phalaborwa"Impala is net reg geleë naby die Palaborwa-hek vir Kruger besoeke."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Die Stoep"Ons kom van Johannesburg af. Johannesburg is 'n "concrete jungle". So vir ons is Tzaneen 'n pragtige dorpie."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
The Cottage"Hoedspruit is 'n wonderlike klein dorpie met alles wat 'n mens benodig. Wonderlike winkels en restaurante. Die natuurskoon in en om Hoedspruit is asemrowend met die Blyderivier Canyon die hoogtepunt."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Baobab Tent Camp"Ons was daar vir 2 dae, en dit was ver te min tyd. Die area het soveel om te bied, en dit is beslis 'n bestemming om te gaan besoek."