Verified Reviews
Valley Of The Olifants
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Valley Of The Olifants
Rated 4.3 out of 5 based on 720 reviews.
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Featherbrook Cottage"It is very beautiful - but I don't know enough about it to comment - spectacular views."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
A Traveller's Palm"Die paaie na Phalaborwa is net bitter sleg, maar as jy stadig ry, is dit doenbaar. "
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Sicklebush Suite Romantic Getaway"Hoedspruit is 'n baie rustige dorp met alles wat jy nodig het om jou vakansie onvergeetlik te maak."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Impala Chalets - Phalaborwa"Baie goeie ligging om Nasionale Kruger Wildtuin toe te gaan. Die dorpie self het nie baie besienswaardighede nie."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
The Hidden Valley"Baie goeie plek om dag of twee te spandeer op pad na Krugerwildtuin. Heelwat te sien en te doen, goeie winkels as jy lus is vir bietjie aandenkings koop, kwekerye en padstalletjies met natuurlik ook die berge en veld."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Die Stoep"Plenty to do. Nice places to dine, but need to travel a bit."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Wild Dog Guest Lodge"Verbaas oor die netheid van die dorp en ligging, asook wat dit bied."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
A Traveller's Palm"Oulike dorp met vriendelike mense. Ek het verhuis na Phalaborwa."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Sicklebush Suite Romantic Getaway"Lovely place, we can do it again."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Die Stoep"Was ons eerste keer in Tzaneen - aangenaam verras. Pragtig!"
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Sicklebush Suite Romantic Getaway"Baie om te doen en te sien. Beslis die besoek werd. "
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Woodpecker Lodge"Redelik netjies en skoon dorp. Pragtige omgewing."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Impala Chalets - Phalaborwa"Ons was te min daar om regtig ’n opinie te hê."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Leadwood Tree Safari Lodge"Goeie ligging, baie om te doen en goeie en interresante eetplekke."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Impala Chalets - Phalaborwa"Strate in 'n baie, baie swak toestand!"
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Phalaborwa Town Guest House"Lyk na 'n lekker dorp. Slaggate in paaie was effens van 'n probleem gewees. Lekker, rustige plek."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Casa Leitao Lodge"Beslis nie 'n baie mooi dorp nie, maar met die wildtuinhek, maklike toegang."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Ekuthuleni River Front Chalets"Daar is baie besienswaardighede en baie om te doen, sal regtig die dorp aanbeveel."