Geverifieerde Resensie
Valley Of The Olifants
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 720 resensies.
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Near-to-Kruger House"Die winkels vir inkopies veral die Spar is klein en baie deurmekaar"
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Wild Dog Guest Lodge"Lekker sentraal naby al die bekende wildreservate. "
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Douglas Villas"Mense is maar baie onbedagsaam op die pad en nie baie vriendelik in die winkels nie."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Leopard's Lair Bush Lodge"Lekker sentraal met 'n wye verskeidenheid restaurante. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
The Bush Hut"Besige dorpie maar pragtige plekkies oral om te besoek."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)"Uitstekende dorpie, mooi skoon en goed geleë."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Igugu Lodge"Hoedspruit is die mooiste dorpie, om daar uit tekom is 'n uitdaging, paaie is baie sleg veral van Lydenberg af. Hoedspruit het alles wat jy nodig het en daar is baie om te doen in die omgewing."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
La Barune Guest House"Pragtige plek en vriendelike mense met asemrowende plekke om te besoek. Die dam was pragtig en die weer lekker warm."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Leadwood Tree Safari Lodge"The area offers everything I needed for my business trip."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Cottage Lenise"Baie gerieflik naby die Phalaborwa-hek vir wildtuin."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Charming Self-Catering Apartment"It was my first visit to Phalaborwa, it is an interesting place."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
At Rest Bushstay"Dit is asemrowende mooi natuur en die personeel van al die besighede is baie vriendelik en behulpsaam. Is werklik aangenaam om Hoedspruit te besoek."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Leadwood Tree Safari Lodge"Die mooiste dorpie in die bosveld omring met wild en pragtige bome."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Baobab Tent Camp"Lekker bosveld met allerhande interessante bedrywighede in die omgewing."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Leadwood Tree Safari Lodge"Nice and friendly city. With lots of shops and restaurants. Easy travel to Kruger Park and Blyde Canyon."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Fairfarren"Relaxing environment where you can just relax or shop or even have a lovely spa treatment at Karuna Day Spa."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
11 Raptors Lodge"Up and coming tourist destination. Had dinner at the Hat & Creek and it was splendid!"
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Knob Thorn"Almal baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer gaan kuier."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
The Stables"A lovely town, the people are very friendly and helpful. We were basically tied up with a hockey festival all day so didn't get to see what is on offer around Tzaneen, would love to come back."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Hornbills Rest Country Home"Al verskeie kere die dorp as verblyf gebruik om die Kruger te besoek."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Leadwood Tree Safari Lodge"Ek is gek oor Hoedspruit - rustige omgewing, mooi natuur, gawe mense en so kan ek aangaan. Hoedspruit sien my beslis weer. "