Geverifieerde Resensie
Valley Of The Olifants
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 720 resensies.
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
UmnDeni Africa"Een van my gunstelling plekke om te bly. Soveel om te doen. Ons het Jessica besoek en 'n interaksie gereel met die Olifante in Kapama by die Herd Orphanage."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Aljama"Dit was vir my die netjieste dorp wat ek in 'n baie lang tyd gesien het. Sal dit vir seker weer besoek."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Lalamo Guest House"Die dorp toon maar die normale verval van die land en meer spesifiek die platteland. Vuil riool wat in die strate afloop. Die grootste voordeel is natuurlik die hek wat toegang bied tot die Kruger Wildtuin."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Woodlands Bush Lodge HWE"Hoedspruit is well located for accessing the Kruger Park, Blyde River Canyon and other places of interest."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
The Bohemian Guest House"Min goeie eetplekke beskikbaar. Sal in die vervolg eerder by die gastehuis se restaurant alle etes hou indien net 'n dag of twee se oorslaap vereis word."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Hornbills Rest Country Home"We hoped to visit House of Marula, but we were informed that it's closed."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Blyde River Cabin"Just far from JHB, and so that would be a consideration in our booking again as the drive was very long, this is not a reflection of the area/host though."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
A Traveller's Palm"Gebruik die bestemming hoofsaaklik as 'n laaste stop voor of na 'n wildtuinbesoek."
"Dis 'n lekker plek met baie doen dinge vir oud en jonk. Ek beveel dit ten sterkste aan."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Bushveld Terrace Safari Hotel, Lodge & Spa"Reg langs Kruger Nasionale Wildtuin. Kan nie beter ligging vra nie."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Bushveld Terrace Lodge"A very lovely place, the environment is perfect, the weather hot though."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Sicklebush Suite Romantic Getaway"Hoedspruit is so 'n mooi dorpie, alles en almal is so rustig, die omgewing is pragtig met al die mooi diere en bome, vir iemand wat bietjie rustigheid wil ervaar is hoedspruit perfek."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Do-Drop-In"Baie lekker kuierplekkies ontdek terwyl ons daar was."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Merinda's Guest House"Pragtige dorp in 'n mooi deel van ons land."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Knob Thorn"Heerlik gekuier en plekkies besoek en moet vir Spur beslis goeie toekenning gee, was fantastiese diens en baie vriendelik."