Geverifieerde Resensie
Waterberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1634 resensies.
"Maak seker dat jy van tyd vergeet wanneer jy die Waterberge besoek, tyd is glad nie 'n faktor nie. En ontspan en geniet elke oomblik."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
LaPumba"Paaie kan net bietjie opgeknap word. En winkel is vrek duur. Sal dalk aanbeveel om soos mense uit te vat na Uitkyk toe."
"Mooi plek, maar as jy daar wil gaan toer en oorbly, doen jou huiswerk goed!"
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Mabalingwe Itaga 619"Kuier altyd lekker by Mabalingwe. Bietjie teleurgesteld dat bykomende motors by die Kalahari Oasis nie werklik "ou" motors is nie. Dit pas nie in daar nie, maar die ander veranderinge wat aangebring is soos die swembad (was nog in aanbou met ons vorige besoek) is baie oulik."
"Jammer dat die getalle van diere afneem. Het steeds heelwat gesien maar beslis minder diere as 5 jaar terug. Die paadjies in Mabalingwe is nogal in 'n swak toestand. Sal goed wees as dit so nou en dan herstel kan word."