Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 1634 reviews.
"Ons het 'n heerlike middagete geniet by die Koffiekan Plaaswerf restaurant in Modimolle - beslis aan te beveel!"
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Vir Altyd"Die atmosfeer by Leeupoort Vakansiedorp is een van samehorigheid."
"Natuurskoon is asemrowend! Het een hele dag by Aventura Warmbad deurgebring wat 'n fantastiese ervaring was, alle geriewe was nuut opgeknap en in werkende toestand soos geadverteer."
"Modimolle het baie agteruit gegaan vandat ek 'n paar jaar terug daar was. Die strate is vuil en vol gate en die lugversogers in die mall het nie gewerk nie op 'n baie warm dag."
"Sal aanbeveel vir 'n afdak waar ons motor onder kan staan en meer oop gesnyde plek vir visvang! Verder was alles goed! "
"Daar is net 'n paar winkels en die dorp is ongelooflik vuil. OK Grocer is die beste opsie om kos en benodigdhede te koop."
"Baie lekker plek om te gaan ontspan en sal gerus weer teruggaan."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Ifafa 732 Akkommodasie"Daar is te veel Vlakvarke, hulle moet die getalle minder maak."
"Animal population not as large as we anticipated but this was not a problem as the game ranger had an excellent knowledge of the areas where the various animals would most probably be found."
"Baie oulik bestemming naby aan die stad met wonderlike natuurskoon en baie om te doen."
"Deesdae kan 'n mens geen dorp meer sien as 'n toeriste betemming nie (die dorp is aaklik) dit is die wonderlike plekke soos Utara wat besoeke in die omgewing die moeite werd maak."
"Vriendelike, skoon dorp waar Christelike waardes nog openlik uitgeleef word. Winkels word bedryf teen 'n billike algemene prys."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Vir Altyd"Miskien 'n kaart van die wild-roetes en 4X4-areas sodat jy nie spertyd mis ry nie."
"Beautiful weather, not far from Johannesburg. We will definitely go back again."