Verified Reviews
Wilderness
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Wilderness
Rated 4.8 out of 5 based on 432 reviews.
"Dit is baie mooi baie restaurant pragtige strand. Net bietjie duur en die pad wat daar deur loop is baie besig."
"Wilderness is a pretty small town with so many things to do and good restaurants."
"Charming village. '"The Girls" restaurant is on of the best we ate at in South Africa."
"A breathtaking little "town" with lots of eateries as you drive through the main street. It is impossible not to stop and have a look or book to stay longer."
"Vir 'n rusvakansie of -wegbreek is dit puik, die hele atmosfeer laat jou sommer klaar ontspan, daar is baie restaurante en die meeste is pet-friendly."
"Baie mooi, sal definitief weer besoek, maar daar kort meer bekende wegneem eteplekke in die area veral vir tieners."
"Wildernis is beslis 'n plek om te besoek. Ek was verras oor al die opwindende winkeltjies en eetplekke op die dorp. Die kus is absoluut pragtig."