Successfully reported

Alldays

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Mariska K
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Was net ʼn naweek wegbreuk. Lekker gerus en kuier saam familie. Het baie lekker gebly. Net ʼn paar klein dingetjies wat aandag nodig het. Soos plastiek wat nog oor nuwe matrasse is, laat mens vreeslik sweet, gebruik eerder "mattress protectors". Warm water was skaars. Plek sal gefumigate moet word, want die kakkerlakke was bietjie erg. Maar verder is dit ʼn baie mooi veilige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties. Baie rustig en die gasheer was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Very nice. Enjoyable, saw a lot of animals right on the doorstep. Rained a lot, which the area needed and also broke the heat as it was very hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rainard S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2025

Lekker kuier plek buite, ongelukkig is die kamers nie akuraat beskryf nie. Ons het lekker gebly, alhoewel die kamers nie is soos beskryf en deur die foto's aangedui is nie. Daar word gesê kamer 4 is apart, maar dit is nie 'n kamer nie, dit is oop op die landing en het net 'n dividing bord en gee nie privaatheid soos 'n kamer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chrizelda P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2025

Ons was oor die algemeen tevrede met ons verblyf. Die huis was oulik en het 'n lekker kuierarea gehad waar ons kon ontspan. Die omgewing was rustig en diere het kom kuier. Notas: Die aircons werk op prepaid krag wat ons self voor moes betaal, wat verstaanbaar is, maar ons was nie vooraf ingelig nie. Die kameras wat op die braaiarea en swembad wys, het 'n bietjie ongemaklikheid veroorsaak. Die buitestort wat op die fotos wys, kon nie gebruik word nie. Ongelukkig was 'n paar van die beddegoed nie baie skoon nie, wat 'n bietjie teleurstellend was. Dit is iets wat hulle beslis kan verbeter om die algehele ervaring te verbeter. Met dit als was dit 'n aangename verblyf, maar 'n paar verbeteringe in die kommunikasie rondom die fasiliteite en die skoonmaakstandaarde sou waardeer word.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jet S
Lang verblyf
2.8
Jul 2025

Very pleasant stay in Marloth Park. We were welcomed by a lot of animals. We enjoyed our stay. The outside of Alldays was very clean and well maintained. The inside, however, requires urgent TLC. The toilet keeps on running (we fixed it). Loose fittings, kitchen taps are leaking, drawers that don't close, mattresses are shameful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle S
Kort verblyf
2.4
Jan 2025

Baie basiese akkommodasie wat oud, donker en vuil is. Sal geensins aanbeveel nie. Die plek is oud en donker. Die beddens se matrasse is heeltemal deurgelê en moet almal vervang word. Die plek wemel van die kakkerlakke. Daar word glad nie agter beddens skoongemaak nie. Jy ruik riool as jy buite sit. Daar was glad nie by bespreking genoem dat die lugversorging addisioneel betaal moet word nie. Dit het ons R850 ekstra gekos en die eienaar was nie skaam om te sê dat sy geyser op dieselfde meter gekoppel is nie, dus betaal ons vir sy warm water terwyl ons daar is. Roosters is oud en aangebrand en mens is vies om daarop te braai. Diere wat kom kuier het, was baie en die plek was goed geleë. Die splash pool en lugversorging was welkom in die warm weer.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Trevor B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Bevange lekker. Bevange lekker, kon diere voer en lekker swem en braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Alldays
Wonderlike spontane mense, enige tyd weer welkom.

Lizinda P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lekker. Besonder. Uiteindelike diens. Vreeslik lekker plekkie waar mens sommer tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Alldays
Voorwaar baie aangename mense. Enige tyd weer welkom.

Mare L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlik! Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Alldays
Was wonderlik om jou as 'n gas te hê, enige tyd welkom

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3798 Erdvark Street, Marloth Park, 1132, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA122d837486054332361896e93a9249dd1ff1f875da6f06937fb4f502665e2c77d81660b7b7002cb8ba2251d5f04da51b44e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 13) 19 5 1 5 3798 Erdvark Street Marloth Park 1132 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.350924533991 31.79870462036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang