City Lodge Hotel Bloemfontein
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 345 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner of Nelson Mandela Drive and Parfitt Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 407 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die City Lodge Hotel Bloemfontein is so skilderagtig as gerieflik, met 'n sprankelende swembad in aangelegde tuine. Dit is binne stapafstand van die Bloemfontein Mediclinic, dieretuin, stadion, universiteit, Hooggeregshof, verskeie skole en 'n wye verskeidenheid restaurante en kleinhandelaars geleë.
Die 151-kamer-hotel bied 'n aantal ruim lugversorgde kamers met óf 'n koningingrootte- óf 2 enkelbeddens, saam met 'n en suite-badkamer met 'n bad en aparte stort. Sekere kamers het slegs 'n stort. Kamers met slaapbanke is op versoek beskikbaar. Geriewe in die kamer sluit in 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is om 'n skootrekenaar te akkommodeer, en 'n lessenaar met beligting en proppe vir maklike verbinding. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Geselekteerde kamers is ontwerp vir fisies gestremdes.
Die hotel beskik oor 'n raadsaal met tien sitplekke; fiksheidskamer; #Café-restaurant wat ontbyt, middagete en ligte aandete bedien, en skemerkelkieskroeg.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Reservations
Team
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of Nelson Mandela Drive and Parfitt Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink City Lodge Hotel Bloemfontein het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 345 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner of Nelson Mandela Drive and Parfitt Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang