Successfully reported

CSkulpie

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg.
Gratis WiFi
Gratis parkering
Gebruik van skottelgoedwasser en wasmasjien

Huisreëls

Beddegoed, badhanddoeke en 'n haardroër word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Rook is streng verbode in die woonstel en op die balkon. Versuim om aan hierdie reël te voldoen, sal daartoe lei dat een nag se verblyfkoste gehef word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Oornagverblyf is streng volgens die aantal persone soos per die besprekingsdokument.
Indien die kliënt op so 'n manier optree wat nie volgens beskaafde standaarde aanvaarbaar is nie, kan die kliënt en sy gaste versoek word om die woonstel te ontruim.
Respekteer asseblief die stilte tussen 22:00 en 8:00.
Parkeer asseblief slegs in die toegekende parkeerplek of besoekersparkeerplek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Fontana, Lutie Katz Drive, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA505b816aab668ffcd6b6ce1bcf4d23ffc588ba3a82c254ecd903ddfa45806f3b08e9e1df524dfb4ee8aa09907a5df16bbcf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Villa Fontana Lutie Katz Drive 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.348801734092 18.153714033825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang