Successfully reported

Liza's Cottage Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Nico V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gerieflik, netjies en skoon. Baie gerieflik en het alles wat mens nodig het vir gerieflike oorslaap. Deurloop na die urologie hospitaal wat dit baie gerieflik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa R
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

'n Rustige gastehuis met baie privaatheid. Die ligging is uitstekend naby die Urologiese Hospitaal. Daar is geen ontbyt beskikbaar nie, alhoewel dit so geadverteer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Clean, comfortable and safe. I highly recommend Liza's Cottage Guesthouse because of its clean and comfortable rooms, elegant decor, and attentive staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda M
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Aan te beveel. Baie gerieflik naby Urologie Hospitaal. Stap sommer. Kamers baie mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Verder is daar geen ander probleme nie. Agter Onkologiese hospitaal. Gerieflik. Ja. Net die stort wat in die bad is, is ongerieflik vir ouer mense. Daar is geen handreelings teen die muur om aan vas te hou nie, en jy moet in die bad klim om te stort. Ouer mense kan nie hulle bene so hoog oplig nie en kan maklik val.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Aug 2025

Netjies, skoon en vriendelike ontvangs. Lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2025

Baie goeie ligging vir hospitaal. Die badkamers kort aandag, die silikoon om die badrand is pikswart i.p.v. wit. Baie grillerig. Die res was netjies en aanvaarbaar.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tarien D
1 nag
2.2
Aug 2025

Vir die bedrag wat mens betaal, sal ek nie weer daar slaap nie. Die kamer was mooi skoon. Maar toe ons die aircon aansit, het dit so geraas dat mens mekaar nie kan hoor praat nie. Die parkering is ook baie klein. En die WiFi het net 'n paar ure gewerk, toe kan mens dit nie meer gebruik nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Wanda M
1 nag
5.0
Nov 2024

Sterk aan te beveel. Baie gerieflik en veilige deurgang na hospitaal toe. Baie luuks en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Llewellyn & Adam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R950
R 950 R 634
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
R 950 R 634
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R 950 R 634
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1177 Stanza Bopape Street, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cccd43e743196d9efcfcf9ef804f4305c796db0bc9378b07b7f2ce8c0aa5753e5e14407d54dedd8d49f1e24f7be84c80197?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R633 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 1177 Stanza Bopape Street Hatfield 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.743183216008 28.23828910797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang