Luilekker Guest House
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Sep 2025 tot 7 Jan 2026.
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4 Waterval Boven/Onder, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
-
Vanaf
R500R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Luilekker Guest House and Chalets is in die Elandsvallei, die oostelike deel van die Highlands Meander Toerisme-streek geleë. Die Highlands Meander is in die Mpumalanga-provinsie wat aan die Krugerwildtuin grens. Luilekker spesialiseer in oornagverblyf vir toeriste op pad na Mosambiek, Krugerwildtuin en die talle toeriste-aantreklikhede wat die Laeveld bied.
Verblyf bestaan uit 2 gastehuiskamers, 1 kothuis en 5 selfsorgsuites. Alle eenhede is ingerig met gemaklike beddens, 'n badkamer, WiFi, 'n kombuis, TV en braaigeriewe.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Louw Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 182
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- N4 Waterval Boven/Onder, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
- Gaste dink Luilekker Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4 Waterval Boven/Onder, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang