Luilekker Guest House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Sep 2025 tot 7 Jan 2026.
Huisreëls
Gaste in die selfsorgeenhede kan vooraf reëlings tref vir ontbyt teen 'n ekstra koste.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Gaste wat weens harde musiek uitklok sal vir die rekning verantwoordelik wees.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien daar vooraf gereël is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4 Waterval Boven/Onder, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang