Successfully reported

Luilekker Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 182 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Stephan D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Wonderful and friendly hosts, very accommodating. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frankie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Kon op kort kennisgewing bespreking doen. Ideale oornag verblyf. Kon heerlik braai in die ingeboude braai. Daar word voorsien in al die basiese behoeftes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Uiters goeie waarde vir geld. Die akkommodasie is absoluut waarde vir geld. Eenhede is ruim en voldoende toegerus. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Enige navrae is effektief en professioneel hanteer. Die ligging is dalk nader aan die snelweg as wat sommige mense sal verkies, maar dit het ons nie veel gepla nie. Die swembad reg by ons eenheid was 'n lekker bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Convenient overnight accommodation. It is conveniently located near the highway. Louw received us in a friendly manner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

We will definitely recommend Luilekker to those who need rest. We so enjoyed the beauty of nature. The cottage was well appointed, neat and tidy with all the amenities we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacky J
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jan 2025

Waarde vir geld, was heel rustig en veilig. Ons het lekker gebly, Louw het ons verras en ons in 'n groter chalet gesit toe ons opgedaag het. Veilig en alles gehad wat ons benodig het. Sal aanbeveel.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annika D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Thanks for the good time during our stay! Wonderful stay, besides WiFi related difficulties for which we received great support, we appreciated the recommendations and tips of the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aj T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Great trip just a little noisy. Louw was a great host. It was a nice trip away! Visitors should just be aware you can hear the road from the rooms. We were surprised how much there is to do in the area. Louw knows a lot about the history and where to spend your time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Margaret H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Baie goed. Ons was baie vriendelik ontvang en die diens was uitstekend. Die ontbyt was uitstekende waarde vir geld. Ek sal vir seker eerder 'n kamer huur i.p.v. 'n eenheid. Die snelwegverkeer is stiller daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska L
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2024

Gerieflik geleë met 'n ontbyt uit die boonste rakke. Luilekker Gastehuis was nie ver van die pad af nie. Perfek vir wat ons nodig gehad het. 'n aangename gasheer wat saam jou deur die eenheid gaan en alles toets. Die ontbyt was smaaklik en keurig voorberei. Beslis die kersie op die koek!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Louw
Luilekker Guest House
Dankie vir die positiewe kommentaar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Louw Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 182

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R500
R 500 R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R500
R 500 R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R 500 R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4 Waterval Boven/Onder, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3998ecede3313bdf1b0e5706f12817a7cfa1c722c118d72e03da07f13b3e5fc1b38153059e985b0f82eddd46882d7919a74b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R400 per nag, vir 2 mense 182 5 1 5 N4 Waterval Boven/Onder Waterval Boven 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.648212666539 30.363873541319
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang