Successfully reported

Luilekker Guest House

Gastehuis
Suite 2
Vanaf R500
R 500 R 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie knus suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n klein ketelbraai toegerus. Die suite is naby die plonspoel en gaste kan soms die verkeer hoor.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Standaard
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste in die selfsorgeenhede kan vooraf reëlings tref vir ontbyt teen 'n ekstra koste.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Gaste wat weens harde musiek uitklok sal vir die rekning verantwoordelik wees.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien daar vooraf gereël is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite 1
Vanaf R600
R 600 R 480
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit het 'n oulike smeulstofie en 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n waaier, elektriese kombers, Weber-braai en 'n dekodeerder met 'n Easyview-kaart. Gaste sal hul eie DStv-dekodeerder moet saambring as hulle die volle DStv-pakket nodig het. Alle linne en handdoeke word voorsien en die eenheid word daagliks skoongemaak. Die eenheid is naby die swembad geleë.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste in die selfsorgeenhede kan vooraf reëlings tref vir ontbyt teen 'n ekstra koste.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Gaste wat weens harde musiek uitklok sal vir die rekning verantwoordelik wees.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien daar vooraf gereël is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite 3 - Pet friendly
Vanaf R650
R 650 R 520
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie troeteldiervriendelike suite het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus. Die eenheid is naby die swembad en gaste kan soms die verkeer hoor. Buit is daar 'n binnehof met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste in die selfsorgeenhede kan vooraf reëlings tref vir ontbyt teen 'n ekstra koste.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Gaste wat weens harde musiek uitklok sal vir die rekning verantwoordelik wees.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien daar vooraf gereël is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg Suite 5
Vanaf R700
R 700 R 560
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié gesinsvriendelike oopplan-suite het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond toegerus is. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste in die selfsorgeenhede kan vooraf reëlings tref vir ontbyt teen 'n ekstra koste.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Gaste wat weens harde musiek uitklok sal vir die rekning verantwoordelik wees.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien daar vooraf gereël is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite 4
Vanaf R800
R 800 R 640
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié knus suite spog met 'n binnekaggel en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid beskik oor 'n eetarea en kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond toegerus is. Die sitarea het sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n privaat stoep met ingeboude braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste in die selfsorgeenhede kan vooraf reëlings tref vir ontbyt teen 'n ekstra koste.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Gaste wat weens harde musiek uitklok sal vir die rekning verantwoordelik wees.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien daar vooraf gereël is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Double Room
Vanaf R875
R 875 R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit 'n plafonwaaier, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in. Hierdie kamer bied toegang tot 'n gedeelde sit-/eetarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Gaste in die selfsorgeenhede kan vooraf reëlings tref vir ontbyt teen 'n ekstra koste.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Gaste wat weens harde musiek uitklok sal vir die rekning verantwoordelik wees.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien daar vooraf gereël is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Twin Room
Vanaf R875
R 875 R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Geriewe sluit 'n lessenaar, 'n TV en gratis WiFi in. Die kamer is in die hoofhuis geleë en bied toegang tot 'n gedeelde sit-/eetarea met 'n kaggel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Gaste in die selfsorgeenhede kan vooraf reëlings tref vir ontbyt teen 'n ekstra koste.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Gaste wat weens harde musiek uitklok sal vir die rekning verantwoordelik wees.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien daar vooraf gereël is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Cottage
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en is effens afgesonder van die ander eenhede. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-sitarea het 'n kaggel en lei na die eetarea en kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus is. Daar is ook braaigeriewe op die stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste in die selfsorgeenhede kan vooraf reëlings tref vir ontbyt teen 'n ekstra koste.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Gaste wat weens harde musiek uitklok sal vir die rekning verantwoordelik wees.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien daar vooraf gereël is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R500
R 500 R 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4 Waterval Boven/Onder, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3998ecede3313bdf1b0e5706f12817a7cfa1c722c118d72e03da07f13b3e5fc1b38153059e985b0f82eddd46882d7919a74b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R400 per nag, vir 2 mense 182 5 1 5 N4 Waterval Boven/Onder Waterval Boven 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.648212666539 30.363873541319
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang