Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Beaufort West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Beaufort West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1365 resensies.

Beaufort-Wes

Bakgat Blyplek

"Baie lekker skaapvleis restaurant."

Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve

"Beaufort-Wes was baie aangenaam gewees. Ons kon ook die Karoo Nasionale Park gaan besigtig, aangesien dit lekker naby was."

Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve

"Dit is en bly 'n gerieflike halfwegstasie vir reisigers vanuit Gauteng."

Beaufort-Wes

Olive Grove Guest Farm

"Goeie plek om oor te bly op pad na die Kaap."

Beaufort-Wes

Die Windpomp Guesthouse

"Die dorpie is baie mooi, maar dis baie koud. Gerieflike vulstasie en wonderlike diens by Spur. "

Beaufort-Wes

Haus Holzapfel

"Ons love die Karoo biltong!"

Beaufort-Wes

Die Kussinkie

"Ek glo alles wat mens nodig het is in Beaufort-Wes te kry en te sien. Daar is baie besienswaardighede wat jy by die inligtingsentrum sal kan uitvind."

Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve

"Gerieflike oornagstop tussen Kaapstad en Johannesburg. As jy wil sterre kyk in die nag, is dit 'n goeie keuse."

Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

"Vriendelike inwoners en lekker Karoo-lam!"

Beaufort-Wes

Die Kussinkie

"Pragtige dorp."

Beaufort-Wes

17 On Bird Guest House

"'n Mooi Karoo-dorpie."

Beaufort-Wes

Grace's Place

"Die hoofstraat is baie besig."

Beaufort-Wes

Garden Corner Guesthouse

"Beautiful in Beaufort-Wes!"

Beaufort-Wes

Die Herehuis

"Baie mooi dorp met baie besienswaardigehede. Wonderlikke Karoo-lam by die slaghuise beskikbaar. Karoo Nasionale Park is ook net 'n klipgooi ver."

Beaufort-Wes

Altyd Lekker

"Baie lekker ervaring met donkiekar-rit!"

Beaufort-Wes

Wagon Wheel Country Lodge

"Mooi dorp - mense is baie gasvry."

Beaufort-Wes

Ons Huisie

"Mooi dorpie."

Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve

"Ons het 'n draai deur die Karoo Nasionale Park gery. Dit het ons 3 ure 50 min altesaam geneem van in by die hek tot weer uit by die hek. Pragtige koedoes, elande, gemsbokke en rooihartebeeste gesien. Was die moeite werd."

Beaufort-Wes

De luxe @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

"Lekker dorpie met baie geskiedenis."

Beaufort-Wes

Teri-Lemveli Lodge

"Heerlike halfwegstop vir reisigers op pad Kaap toe."

Beaufort-Wes

Bakgat Blyplek

"Daar is beslis nie genoeg besienswaardighede om 'n tweede dag in die omgewing te regverdig nie."

Beaufort-Wes

Pepper Tree Accommodation

"Die 4 Sheep restaurant is aan te beveel. "

Beaufort-Wes

Cape Karoo Guesthouse

"Beaufort West is an ideal stop over for travellers not wanting to drive more than 6 hours per day."

Beaufort-Wes

Die Kussinkie

"Beaufort-Wes is 'n gerieflike halfwegstasie op pad van Transvaal na die Kaap."

Beaufort-Wes

X Ventures

"Die paaie kan beter. "

Beaufort-Wes

Cape Karoo Guesthouse

"Nie baie rondbeweeg nie, maar personeel by die Caltex garage asook by Spur baie vriendelik en behulpsaam."

Beaufort-Wes

@ Mango's

"Baie goeie diens by Nuweveld Apteek gekry. Inwoners baie vriendelik en hulpvaardig. "

Beaufort-Wes

Die Kussinkie

"Ekstra voordeel is die nabygeleë Karoo Nasionale Park."

Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve

"Always clean when we pass through."

Blad
Blad 42 - Wys 1231 tot 1260
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang