Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3591 reviews.
Steytlerville, Sarah Baartman District
The Royal Steytlerville"Baie mooi plattelandse dorpie met die berge in die agtergrond. Het baie potensiaal. Heelwat klassieke ou geboue wat vra om gerestoureer te word."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Besoek die museum - uitstekend!"
Summerstrand, Sarah Baartman District
Kingfisher Guest House"Skoon. Vriendelike mense. Lieflike restaurante."
Kouga Country, Sarah Baartman District
JBay Zebra Lodge"Die omgewing is pragtig met plaaspaaie en kleiner paaie mens na enige plek heen kan vat. Definitief 'n pragtige deel van SA."
Patensie, Sarah Baartman District
DeMist Cottage - Old Bearie"Lekker plekkie met baie gawe mense en die heerlikste padstalle."
Addo Elephant Park, Sarah Baartman District
Addo African Home, Restaurant and Safari"Mooi park. Baie diere gesien. "
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Woodlands Cottages and Camping"Wens ons kon meer tyd op die pragtige kusdorp deurbring. "
Aberdeen, Sarah Baartman District
Pagel House B&B"Besoek aan die NG Kerk met die hoogste toring in die Suidelike Halfrond en Marguerite Beneke se glaswerkgalery is absolute moet. Die dorp se tuinhekkies is vreeslik mooi en kreatief."
Joubertina, Sarah Baartman District
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm"Joubertina self is hie werklik 'n toerismebestemming nie. Daar is darem plek om brandstof te kry en 'n winkeltjie of twee om die nodige dingetjies te koop. Dis meer die Kouga-vallei rondom Joubertina wat die groot aanloklikheid is."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Water Tower"Die dorp self is pragtig en rustig, sal weer soontoe, maar by ander plek bly."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Sea Valley Villa"'n Pragtige plekkie, maar strate in 'n baie swak toestand."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Baie mooi dorp met interessante huise."
Loerie, Sarah Baartman District
Pabala Private Nature Reserve"Ons het nog nooit sulke vriendelike mense ontmoet nie. Ons was verstom. Waar ons ookal gestop het of ingegaan het was ons soos langverlore familie behandel. Merkwaardig!!"
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Dunwerkin Self-catering Accommodation"Dit is 'n baie oulike plekkie vir toeriste, maar daar is te min plekke om te gaan uiteet."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Mondu Guesthouse"Lieflike plekkie, maar die paaie kort werk. Ons het die tydjie daar baie geniet."