Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3591 reviews.
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Jenny's Guest House"Eerste oorbly in die dorp en was aangenaam verras oor hoe goed dit lyk."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
The Canals 05"I love the Marina Martinique but the Canals 05 I'm not so happy with."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Marine Drive 49"Ek ken toevallig die stad. Verkies die stiller areas, maar beslis goeie toeristebestemming."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Koekeloer Selfsorg Eenhede"Beautiful town that people should visit at least once."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Om Nieu-Bethesda werklik te beleef moet 'n paar dae daar deurgebring word."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Country Cottages"Was 'n belewenis. Baie besienswaardighede. Loopafstand van alles. Lekker restaurante. Oom David se donkiekarrit is 'n moet. Hy is 'n dinamiese mens met baie kennis van die dorpie en sy inwoners. Vriendelike mense. Baie veilig. Daar kan mens nog laataand in die strate loop. Sal definitief weer besoek."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Tot Hier Toe Padstal"Was 'n heerlike ervaring. Wens ons het meer tyd gehad om te verken."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Ripples Beach House"It was our first time traveling to PA. We Googled some places, but when we went it was a bit disappointing. We enjoyed the boat cruise."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Stone Haven at Nieu Bethesda"Oase van rus en kalmte. Word weer mens!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
The Orchards Guesthouse"Dis 'n dorp met baie eetplekke wat my baie goed toegestaan het. Mense is vriendelik en die plek is skoon en netjies."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Tulip 14"Met die see, die berge en alles te doen in en rondom die dorp behoort dit in enige smaak te voorsien."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
216 Brookes Hill Suites"Peaceful and lovely place. I'm coming back."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Surfpoint 9"Loved hake and chips at the famous potkos. Loved the scrapbook studio - a real treat."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Paxton Hotel"Port Elizabeth is die 8-minuut stad, alles is 8 minute uitmekaar! Die verkeer vloei goed en as die wind nie waai nie, is PE fantasties! Maar die wind is soms ook lekker!"
Port Alfred, Sarah Baartman District
3040 on Freshwater"Baie mooi, rustige dorpie by die see. Die weer was net so 'n bietjie sleg oor die Paasnaweek."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Panorama Guest House"Beslis my aftreedorp. Ek is verlief op die plek."
Port Alfred, Sarah Baartman District
The Spinning Reel"Baie oulike dorp met uitstekende restaurante."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Tulip 14"Baie lekker dorp vir inkopies met heerlike restaurante. Strande is pragtig. Daar is net baie bedelaars wat lastig is."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Antique Silk Self-catering Unit"Makhanda is a quaint town, full of history."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Villa Delfini B3"Kitchen Window is 'n moet as jy gaan uiteet in Jeffreys! Perfekte plek as jy klein kinders het."
Humansdorp, Sarah Baartman District
Protea Cottage"Praktiese dorp vir die omliggende boere. Twee mooi koffiewinkels. Maar eintlik ry meeste mense Jeffreysbaai en St. Francisbaai toe vir toerisme-aktiwiteite."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Heath Villa"Breakfast at Heritage was outstanding, to be recommended."