Geverifieerde Resensie
Dinokeng Game Reserve
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dinokeng Game Reserve bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 592 resensies.
"The game drives we take are far better than self drives. But for the noise off the main roads we could be deep in the bush of Waterberg or Kruger. Long may this piece of reservation be available to us."
"As jou eenheid nie lugversorging het nie, vat ekstra waaiers saam. Daar word dit warm! Die kiosk by die piekniekarea was die hele week toe alhoewel baie van die lodges vol bespreek was. Sal graag wil sien dat hulle ook die besoekers in die week tegemoet kom."
"Ons was baie beïndruk met die selfryroetes en hoeveelheid diere. Word beslis aanbeveel."
"I would make it more clear to people that they have to pay an R80 fee per person and an additional R50 per car. Its probably stated somewhere yet we where unaware of this on the day of leaving. The conservation is very well kept though and the people kept within the speed limits."
"Te veel heinings en paaie wat afgeblok is. Jy is beperk om te gaan ry en wild te kyk."
"Indien ander plekke besoek word, was daar nie altyd vriendelik opgetree nie. "
"Dinokeng Wildreservaat is the place to be as it offers its guests a wide variety of resorts."
"Het in die reservaat rondgery en baie diere gesien, ongelukkig net een van die Groot Vyf, maar dit is klein genoeg om van jou lodge af die park deur te ry sonder om moeg by die huis te kom."
"The reserve is just beautiful and we were fortunate enough to see plenty of wildlife, including an unexpected serval sighting."
"Baie goeie waarde vir geld in Gauteng sonder dat jy te ver hoef te ry vir die Groot 5! Al die Dinokeng-staf is vriendelik en hulpvaardig."
"Teleurgesteld in die veskeidenheid wild wat ons kon sien met ons ritte Vrydagmiddag, Saterdagoggend en middag en Sondagoggend - Volop zebra en blouwildebeeste. Reservaat ook buitensporig duur in vergelyking met ander wildreservate in RSA tov permit per dag en betaling per persoon en voertuig."
"So close to home and yet it feels as though one is miles away in the middle of the bush. It's my favourite weekend break destination."
"You have to go for a guided hike. It was unbelievably awesome. My husband and I loved it. We will definitely do it again."
"Dinokeng is amazing. The self-drive roads are really well maintained. As long as you don’t spend your time “chasing the big five” only, you will be amazed at what the bush has to offer."