Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Gansbaai

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gansbaai bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 780 resensies.

Gansbaai

Benguela

"Baie plekke om te kuier."

Gansbaai

Whale Cove A104

"Safe and clean."

Gansbaai

Kormorant Apartment

"Plakkerskamp (laekoste behuising?) in wording by uitgang van Gansbaai op pad na Franskraal is baie kommerwekkend en onooglik. Wou so graag in Franskraal gaan aftree, maar dis nou 'n risiko met die behuising in wording daar, want huispryse gaan definitief daal."

Gansbaai

After8 Bed and Breakfast

"Ek dink ek wil daar gaan bly!"

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Sal graag weer in Gansbaai oorbly en meer verken."

Gansbaai

Zeezicht Oceanfront

"Dit is n mooi kusdorp - weg van die 'ge-woel' - bied als wat nodig is - slegs 40 km vanaf Hermanus met 'n winkelsentrum en vele meer."

Gansbaai

180 Degrees Ocean Experience

"'n Jarelange hartsplek. Love die omgewing."

Gansbaai

Rest a While

"Baie mooi en ideale vakansieoord."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Very central location to see De Kelder, Franskraal and Pearly Beach. Highly recommend using this as a base."

Gansbaai

Sunset Bliss

"Vriendelikste en aangenaamste mense. Pragtige natuur en see. Rustige atmosfeer."

Gansbaai

Whalescape

"Nice birding location. The harbour has lots of terns and rock crystals. Recommend the local wines (Lomond, Hermanuspietersfontein and local cheese). Meat is more expensive and there's less variety. Lots of paths next to the ocean at De Kelders side for walking and jogging. Mostly rocky surf."

Gansbaai

SeaKaya

"Too few shops, shops close at 5, no fast food stores other than KFC. Expected more seafood restaurants since it is a coastal town. No beach to swim, was very hot, should be more swimming pools or swimming beaches."

Gansbaai

SeaKaya

"Gansbaai is nie so besig soos die Hermanus omgewing nie en het 'n meer plattelandse gevoel."

Gansbaai

Sunset Bliss

"It's a coastal community that is on the verge of being South Africa's next great holiday/vacation home destination. The changes underway throughout the area point to a real renaissance that will lure new visitors and home buyers from South Africa and the Global North."

Gansbaai

Rus en Vrede

"I would recommend De Kelders as a travel destination."

Gansbaai

On the Rocks B&B

"Beautiful."

Gansbaai

Tourist Lodge Gansbaai

"Meer verwag van Gansbaai, maar dit geniet vir een nag."

Gansbaai

Sunset Bliss

"Verken die gebiede om Gansbaai. Franskraal het 'n ongelooflike swemstrand met rivier wat inloop, warm water en helderste water!"

Gansbaai

Harbour View

"Wie maak vir Gansbaai lekker ... ons almal."

Gansbaai

After8 Bed and Breakfast

"Elke dag iets gehad om te doen. Restaurante se kos en diens was uitstekend."

Gansbaai

Happy Family Guest House

"Gansbaai is 'n lekker klein dorpie en het alles wat jy nodig het."

Gansbaai

Great White Accommodation

"Elke oomblik geniet."

Gansbaai

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment

"Veilig en skoon, was 'n heerlike wegbreek."

Gansbaai

Sunset Bliss

"Baie mooi dorpie en baie om te doen."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Extremely friendly people."

Gansbaai

Sunset Bliss

"Daar is heelwat te doen in die omgewing en dit is 'n pragtige en rustige omgewing."

Gansbaai

Whale of a Time

"Daar is nie so baie om te doen nie."

Gansbaai

Ouma se C Huisie

"Gansbaai is vir seker een van die lekkerste plekkies aan die Suid-Kaapse kus."

Gansbaai

Whalescape

"Betreklik stil gewees oor Desember. Lekker."

Gansbaai

Kleinzee Oceanfront Guesthouse

"Asemrowend mooi en rustig!"

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang