Geverifieerde Resensie
Gqeberha (Port Elizabeth)
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gqeberha (Port Elizabeth) bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 834 resensies.
Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)
Alcyone"Daar was nie baie mense nie en dit was die perfekte tyd en die weer was goed. Vreemd. "
Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)
Bluewater Beach House"Bluewater Bay is a vacation spot, beautiful little town just outside PE. "
Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)
Alcyone"Lieflike area met alles wat jy nodig het sommer net om die draai."
Cannonville, Gqeberha (Port Elizabeth)
Little Sister's Accommodation"Fun things to do in the area."
Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)
Lalapanzi Guest Lodge"Nie meer die lekker kuierplek wat die in die verlede was nie."
Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth)
Bibury Cottage"Mill Park is 'n woongebied in Port Elizabeth. Rustig, boomryk en goed versorgde area."
Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)
Summer Blue Guest House"Ek kon niks fout vind nie, net jammer ek moes terugkom huis toe."
Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)
Jessie's Place"'n Veilige en skoon woongebied. Weg van die woelige stad."
Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)
Casa Seaviews"Stunning, rustig en nie te vêr van die stad af nie."
Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)
Onse Khaya Lodging and Conferencing"Stil, netjiese woonbuurt naby goeie restaurante en vermaak. Maklik bereikbaar van hoofroetes af."
Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)
Albert Road Garden Guesthouse"Walmer as sulks sien ek nie as 'n toeristebestemming nie, maar dit is ideaal geleë t.o.v. die groter Port Elizabeth toerisme-area."
Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)
Annie's Selfcatering Accommodation"Isolated area but has a beach and river mouth. Not much in way of amenities."
Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)
The Garden Cottage"Seaview is 'n stil kus dorpie ongeveer 30 min buite Port Elizabeth. Die kus is meestal rotsagtig. Ongelukkig doen graffiti op van die rotse afbreuk aan die algemene natuurskoon. Daar is mooi woonhuise, maar van die woonhuise in die ouer gedeelte toon redelike agteruitgang. Alhoewel ons niks persoonlik ervaar het nie, wil dit voorkom asof kleinskaalse misdaad, soos inbraak, 'n moontlike probleem in die area mag wees."
Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)
Millard Crescent Guest House"You spend your money/holiday with no fear, but joy."
Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)
Corner House Accommodation"Pragtige, skoon area en alles is baie sentraal geleë. Veilige staproete langs die see (Marinerylaan)."
"Daar is skynbaar geen wetstoepassing vir spoed oortredings nie, want die plaaslike inwoners jaag verskriklik deur PE se strate!"
Despatch, Gqeberha (Port Elizabeth)
Studio 47"Despatch is 'n netjiese plattelandse dorpie wat gerieflik naby groot sentra is soos Uitenhage en Port Elizabeth."
Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)
Beachwalk Bed and Breakfast"Summerstrand is 'n baie mooi en gerieflike bestemming. Ek sal weer daar bly."
Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)
Coega Lodge"So skoon en netjies. Spar en P&P is nabygeleë en natuurlik Steers/Deboinairs/Fish Aways is altyd 'n wenner. Naby snelweg."