Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 1641 reviews.
"Uvongo is ons strand van keuse. Daar is genoeg vermaak, die strand se winkel is tops en meeste winkels is loopafstand. Ons voel baie veilig en die water is altyd heerlik."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Anerley Garden Park Resort"Daar is baie om te doen. Al die strande is baie skoon en werklik aangenaam. Lewensredders is sigbaar. Alles is naby aan mekaar. Mens hoef nie ver te ry om te gaan eet, stap, fliek, swem nie. Mense en diens gemaklik en vriendelik."
"Pragtige plek om op vakansie te gaan en is baie om te doen. Sal definintief weer Uvongo besoek."
"Die strand en dorp het baie agteruitgegaan sedert ek laas daar was - 'n hele paar jaar gelede. Ek het effens onveilig gevoel by die strand en langs die see."
"Manaba is nog aanvaarbaar maar Margate gaan agteruit en gevaarlik om snags daar te loop."
"Ons wou by Ramsgate blou vlag strand gaan swem maar strand was toe agv besoedelde water. Margate hoofstrand en Lucien strand is ook later toegemaak. Ons het toe Uvongo toe gery en daar geswem."
"Dit is 'n baie lekker vakansiebestemming. Sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou."
"Ek sal nie van Margate se swemstrande gebruik maak nie maar die strand by Lucien en die strand by Manaba is aan te beveel. Veilig en skoon."
Glenmore Beach, Hibiscus Coast
On The Beach @ South Sands no 2"Ons het voetpad ontdek van Glenmore strand tot by kinderstrand."