Geverifieerde Resensie
Cape Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1912 resensies.
"Dis uiteraard baie afgeleë, maar nietemin vol bekoring en met 'n interessante plek of drie."
"Very quaint town, small but OK. City persons need to understand that it is a small town and does not have all the luxury of a city, notwithstanding, our needs were met. Enjoyed supper at Ou Meule, really value for money, booking in advance is essential."
"Sutherland is a cold winter destination! Especially if you are used to differently insulated winter homes abroad. We did not time our trip in accordance with the moon and arrived there during a full moon. On the plus side, we managed to see and photograph the moon through the telescope. Do bear in mind that the moonlight lights the sky up considerably and the Milky Way becomes quite faint. We did enjoy our stay though and would definitely recommend the destination."
"Die dorp lyk bietjie verwaarloos en bied nie veel in terme van restaurante of koffiewinkels nie. Die klein planetarium en teloskope is interessant, wat natuurlik die hoof-attraksie is."
"It's a cute little town, best known for clear skies and stargazing. Everything is within walking distance."
"'n Moet om hierdie unieke dorp te ervaar en besoek met sy wonderlike sterrehemel en hartlike mense."
"Daar is meer aan Sutherland as SALT - ons wou gaan sterrekyk maar het 'n heel ander ondervinding gehad - 'n ontlaainaweek op 'n rustige plaas. Maak seker van die pad voor jy ry."
"Ons was mal oor die dorpie en die Ou Meul restaurant se kos was heerlik en vars en die diens vreeslik flink en vriendelik. Wat ons wel teleurgestel het was die besoek aan die SALT sterrewag. Ons het vooraf daarvoor kaartjies gekoop en dit was die doel van die besoek aan Sutherland. Met ons aankoms daar, 30 minute voor die tyd, is ons meegedeel dat die vogtigheid in die lug te hoog is en dat die teleskoop nie oopgemaak gaan word nie en ons kaartjies terugbetaal sal word. Ek verstaan dat mens nie beheer het oor die natuur nie, maar ek het gevoel daar kon 'n alternatief voorgestel word, soos 'n buitelugsterrekyk bv. Ons is druipstert terug dorp toe, en daar het Jurg ons aand gered met 'n sterrekyk in die dorp deur kleiner teleskope. Hy het 'n fantastiese praatjie aangebied en is duidelik 'n kenner in sy veld. Ek sal sy sterretoere aanbeveel eender as die SALT teleurstelling."
"The stargazing from Jurg at Sterreland was extremely disappointing, it almost ruined our trip. After spending nearly an hour all we viewed was Venus which we can do with our home telescope. It was a complete ripoff. The viewing at the planetarium was absolutely the best. Jurg is trying to accommodate too many people."
"We were fotunate to drive a Fortuner. Other people were not as lucky and should have been warned that the road to Blesfontein was not suitable for low-clearance vehicles after the recent heavy rains."
"We went in winter and was really nice to experience the cold weather. We unfortunately missed the snow, better luck next time."
"Wat ons wel gevind het is dat die dorpie Sutherland lyk of dit agteruit gaan wat die hoofstraat betref soos die winkels. Dit lyk of Covid die dorpie baie seergemaak het. Daar is nie juis baie aandenkings wat 'n mens kon koop van die plek nie en as ek iets wou koop was dit buitensporig duur."
"Die dorp self, 3 sterre. Die omgewing en Jurg se sterrekyk 5 sterre, asook die restaurant (Ou Meul) waar ons geëet het. Ek sal in die toekoms op 'n plaas bly, nie sommer weer in die dorp nie."
"Baie potensiaal mits jy deur iemand begelei word wat die dorp se geskiedenis ken. Die dorp steek sleg af teen ander Karoodorpe."
"Prince Albert has much to offer if you enjoy a peaceful, relaxing stay in the country with a Saturday market, galleries, restaurants, antiques- able to still safely walk through the streets and note the mixture of farm and town together. A walk up the "Koppie" is always a must and a ride down the Weltevrede road or up the Swartberg Pass to the Hell is always recommended if you enjoy gravel travel. To truly appreciate and soak up the atmosphere you need to stay a few nights to explore and relax."