Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4955 reviews.
"Jammer ons het nie by die strand uitgekom nie en die roomysplek op strandweg. Eetplekke is ook baie lekker."
"Plattekloof se ligging is baie goed. Mooi tussen die stad en die ander omligende areas soos Durbanville, Stellenbosch en Franschhoek. 2 minute dan is jy op die N1. Ek kan enige plek vinnig bereik. Sal vir seker weer daar bly wanneer ek Kaap toe gaan!"
"Dis 'n bietjie ver van Kaapstad en sy aktiwiteite, maar 'n wonderlike bestemming op sy eie."
"Alles gerieflike afstande en baie maklike toegang met hoofverkeerroetes."
"Dis 'n heelwat nuwe area, jy verdwaal sommer met GPS, maar dis so rustig en jy sien nie mense loop rond nie. Die paaie is silwerskoon en die tuine goed versorg. Die area is baie veilig."
"Blouberg is sekerlik ons gunsteling strand in die Kaap. Heerlike eetplekkies al langs die strand met lieflike uitsigte."
"Century City has a lot to offer in terms of attractions. The mall is nicely located and contains everything one would need to make their stay possible. There is also easy access through different modes of transportation."
"Definitely. Central, close to Muizenberg, Kalk Bay and Kirstenbosch. Very easy to get to and from the airport and a quiet neighbourhood."
"Such a convenient location. Close to hospitals, restaurants, and shops. "
"Goed geleë binne bereik van die platteland se rustigheid, maar ook binne die stad."