Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11594 resensies.
"Pragtige dorpie, skoon. Ons het sommer van die gastehuis na die restaurant gestap om te gaan eet. Baie veilig gevoel. 'n Regte stukkie "Kaap" - baie vriendelike mense."
"Middelburg is only a sleepover destination, town is dilapidated unfortunately. "
"Indien jy een is vir die outydse, geskiedkundige plekkies kan jy gerus stop by Colesberg. Maak net seker die "oudergewone" speedcop wat dit sy lewe maak verras jou nie met 'n spoedoortreding nie, regte aasvoël. Straatkinders val mens lastig by Engen Garage. Verder kan jy gerus 'n paar dae daar deurbring."
"Karoogasvryheid op sy beste. 'n Paar moet besoeke vir enige reiger, Valley of Desolation en Nieu Bethestha."
Somerset-Oos (KwaNojoli), Karoo
Bell House Akkommodasie"Mooi dorp teen berge. Kan doen met meer toeriste-aantreklikhede aangesien die platteland dit nodig het."
"Daar is glo baie dwelmmisbruik onder die plaaslike gemeenskap, wat hoë misdaadsyfers tot gevolg het. Was al by die Karoo Nasionale Park wat pragtig en baie interessant was. Pragtige berge rondom Beaufort-Wes. Die goedkoopste diesel hier gekry in Beaufort-Wes. Die dorp het pragtige ou geboue en huise en 'n ryk geskiedenis. Chris Barnard is hier gebore en sy huis is 'n museum hier. Die mense by Spur is baie vriendelik en hulle kos is goed."
"Beaufort West is a beautiful town with the most lovely sunsets and some nearby nature, be careful of some of the potholes."
"Die mense is wonderlik, die restaurante lewer kwaliteit kos en die dorpie is baie ryk aan geskiedenis. Ek het 'n manjifieke foto van die kerk geneem teen sononder."
"Did not have any opportunity to see the dam. Places to purchase food, i.e. garage shop would have been great if they stayed open a bit later. The only eatery open was the bar, and the food was not great, but it was the only option."
"Just remember in this little (hot) town the pub and hotels only open at 5 pm, we were very thirsty. There is really absolutely nothing to do here, it's just a stay-over town."
"Mens is geneig om altyd die kleiner dorpies te onderskat, maar hulle is pragtig. Victoria-Wes het sy eie geskiedenis en mense moet meer net inry en gaan kyk."
"Small but very charming town. The people are very friendly! Can get some good food here. Not too much to do in the area."
"Gariepdam en die omliggende winkels en restaurante het baie verval. Was hartseer om te sien."