Geverifieerde Resensie
Magoebaskloof
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Magoebaskloof bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 478 resensies.
"Die vars lug, berge, bome, staproetes and pragtige klein dorpies is fantasties vir 'n wegbreek van die besige stad af."
"An unexpected treasure trove of great scenery, and interesting small restaurants. Take the time to explore this spectacular area."
"Die Magoebaskloof-omgewing is definitief 'n besoek werd. Daar is ongelooflik baie en interessante plekkies om te besoek."
"Pragtige omgewing met soveel plekke om te besoek en aktiwiteite om te ervaar. Die pragtige natuur bied soveel vrede vir jou siel!"
"The place is magic, experience nature and the mountains, definitely changed our attitude about Tzaneen and its surroundings."
"Haenertsburg is 'n prentjiemooi bestemming. Ongelooflik mooi en vriendelike mense."
"Haenertsburg is 'n dorpie waarop ons binne 'n dag verlief geraak het. Die temperatuur is ideaal."
"The Magoebaskloof pass is a lush and tranquil getaway experience, with lots to do and see. One of the best scenic routes in South Africa."
"Die Haenertsburg/Magoebaskloof-area is 'n wonderlike plek om weg te breek en te ontspan, daar is iets vir almal - blomme, woude, berguitsigte, voëlkyk, vars lug, avontuur."