Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2059 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Marloth Getaway"Almal in Marlothpark is so vriendelik, mens voel sommer tuis daar."
Marloth Park, Kruger National Park South
KrugerRiverVillas-Lionsgate"Die omgewing is baie mooi. Die sekeriteit was streng en die wilde diere wat oral te sien is, laat jou voel of jy al klaar in die wildtein is."
Marloth Park, Kruger National Park South
Walking Tall Private Bush Retreat"Great location for anyone looking to get close to nature. Highly recommend Marloth park and having Kruger National park only 20 mins away, gives you the best of both worlds."
Marloth Park, Kruger National Park South
4230 Impala"Marlothpark is pragtig! Voel of jy in die Krugerwildtuin bly. Lekker winkels om jou nodige items te kry en goeie besigheidsure ook."
Marloth Park, Kruger National Park South
Laparetreat"Ons het baie lekker gelag vir al vir die groot seekoeie, hulle is werklik groot. Baie bokkies gesien, baie vlakvarke en buffels, apies en krokodille in die rivier. Die restaurant teen die wildtuin is beslis 'n moet, het die mooiste uitsig met sonsondergang. Het dit baie geniet. Al die mense is super vriendelik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Maningwe"Marloth Park is unique and always worth a visit."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"We love the animals and the water park."
Marloth Park, Kruger National Park South
Maningwe"Die sekondêre paaie is in 'n toestand, andersins is alles beskikbaar en binne afstand vir 'n heerlike wegbreek! Siende dat Marlothpark primêr 'n vakansiebestemming is, sou dit 'n groot verskil maak indien boukontrakteurs verhoed word om op naweke te werk (langs ons was gebou en ons het net die Sondag algehele stilte en privaatheid gehad)."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Du Bois Lodge"Lots of animals and a pleasure for the enthusiast. Don't ignore the menu at the Amazing Kruger Restaurant."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kierieklapper River House"Musiek is besig om 'n probleem te raak."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Du Bois Lodge"Het oornag vir redes buite die feit dat ons van die bos hou. Dit was net goed geleë vir ons doel. Glad nie ons tipe vakansie nie!"
Marloth Park, Kruger National Park South
515 on Warthog by the River"Definitely need to go back. It's beneficial to go with a car made for the off roads. But we managed."
Marloth Park, Kruger National Park South
South Post at Kruger"Sal aanbeveel by familie en vriende. Heerlike plek om te ontspan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Big Tuskers Bush Camp"Die paaie laat veel te wenste, hulle kan gerus meer aandig gee aan die grondpaaie. Dit is baie ongerieflik as mens in 'n sedan motor ry."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudus Crest Bush Retreat"Die paaie kort dringende opknapwerk."
Marloth Park, Kruger National Park South
Spoorsnyertjie"Sekere van die grondpaaie moet net weer na die goeie reën geskraap word."
Marloth Park, Kruger National Park South
Huis Maroela"Ons sal definitief weer van Huis Maroela gebruik maak. Bobbejane geniet ook die swembad!"