Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2059 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
4230 Impala"As die wildtuin vir jou te duur is, gaan gerus tuis iewers in Marlothpark! Ons was al by verskeie plekke wat regtig baie billik is met hul pryse - wat regtig bekostigbaar is. Ons is absoluut mal oor Marlothpark!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Buffalo Chalets Marloth Park"It is an affordable place to stay."
Marloth Park, Kruger National Park South
Buffalo Chalets Marloth Park"Marlothpark het diep in ons harte gekruip!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Delagoadoring"Very peaceful and the best moment I liked the most was getting up in the morning with a giraffe only a few meters away from our doorstep."
Marloth Park, Kruger National Park South
Chip n Debs"Bly 'n rustige plek, net soms die harde musiek van mense in park."
Marloth Park, Kruger National Park South
Buffalo Chalets Marloth Park"Marlothpark word uitstekend bestuur, voel baie veilig daar."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kumba Lahlekile Nathi"Ek sal Marlothpark definitief aanbeveel as toeristebestemming. Die atmosfeer is rustig en die omgewing pragtig."
Marloth Park, Kruger National Park South
Marloth Wild Fig"Die grondpaaie is uiters swak en plek-plek onrybaar. Die winkel in Marlothpark is ook maar karig toegerus as jy dink hoeveel toeriste van dit gebruik maak."
Marloth Park, Kruger National Park South
Walking Tall Private Bush Retreat"Marlothpark moet net hulle water en krag uitsorteer."
Marloth Park, Kruger National Park South
Rhinos Rest"Die paaie is regtig in 'n ongelooflike slegte toestand teen die draad af."
Marloth Park, Kruger National Park South
Rinkhals Athule House"Al baie by Marloth vakansie gehou en dit bly een van die beste waarde-vir-geld-plekke naby die Krugerwildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
Big Tuskers Bush Camp"Aanbeveling vir all natuurliefhebbers."
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Net by die winkelsentrum is daar te veel mense wat in die strate rondstaan en werk soek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Stricter rules towards smokers who throw their cigarette butts all over the place. That's a real big concern towards our wildlife. Suggestion: Bins close to viewing points for rubble/cigarette butts."
Marloth Park, Kruger National Park South
Genet House Holiday Home"Die trokke raas baie en jaag vreeslik op die deurpas, oorweeg miskien permanente kameras vir spoed beheer. Verbeter ook dalk paaie by draad aan rivier se kant, dis nie toeganklik vir alle voertuie nie veral vir Sunset drives. Verder is Marloth perfek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Flight of the Eagle @ Kruger"Marloth Park is bush heaven!"
Marloth Park, Kruger National Park South
3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid"Ek het die omgewing 'n bietjie raserig gevind met konstruksievoertuie wat op en af beweeg. Die geriewe was aanvaarbaar en baie netjies, maar kan sekerlik doen met 'n bietjie opknapping en miskien sou 'n kaart van die omgewing handig te pas gekom het met inligting oor geriewe en dienste wat 'n mens kon gebruik, bv. 'n spa in die omgewing, uitkykpunte, staproete - al is dit padlangs."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Daar is maar min diere in die park. Soos bokkies, kameelperde, kwaggas, ens. In die verlede het ons dit baie geniet met baie meer diere. Die voëlskuilings is baie oulik en ons het etlike skaars spesies waargeneem. Die hout by die hek is aan die duur kant en buitendien nog sopnat. Verder is Marlothpark steeds een van ons mees gewilde wegbreekoorde. Sal ons beslis weer sien."
Marloth Park, Kruger National Park South
Koekoek Guesthouse"Alles wat jy nodig het kry mens in Marlothpark. Lekker rustige atmosfeer. Baie wild om te sien. Hulle kan aandag aan die grond paaie skenk."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Du Bois Lodge"The unpaved roads can be better maintained."
"Baie ruig en sien nie baie diere nie, maar dit hang af van die seisoen van die jaar. Kruger bly awesome."