Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2059 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
3875 Eagle"Wonderful bush atmosphere, but some roads poor, possibly due to recent rains."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Roads are in very poor condition."
Marloth Park, Kruger National Park South
Buffalo Chalets Marloth Park"Bly om te sien sekuriteit by die hekke het verbeter, laat mens meer veilig voel."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Sommige mense in winkels teëgekom wat daar werk ondanks hulle moet en nie omdat hulle wil nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Pragtige plek en omgewing. Sal julle beslis weer wil besoek en, wie weet, dalk 'n aftreeplekkie koop."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudu's Rus"Die park is in baie goeie toestand en ons het dit baie geniet."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Paradys. Mense wie nie opregte liefde en respek vir diere, wild of mak, het nie, moet assseblief nie hierheen kom nie!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Marloth Kruger Whispering Ants"Lekker vakansieplek. Wild, warm weer en kindervriendelik. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Hippoholiday"Lekker bosveld. Kort net 'n ordentlike winkel-sentrum(pie)."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Altyd aangenaam om daar te kuier, personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Van die paaie kan miskien so bietjie aandag kry, ek weet na erge reën verspoel hulle maar. 'n Skraper oor die pad sal dalk help."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Baie lekker pragtig en rustig."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"Sal voorstel die ingange word strenger beheer en werker voetgangers beperk word tussen deur huise. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"It is beautiful and not far from home, so we will definitely be visiting again."
Marloth Park, Kruger National Park South
Korhaan Self-Catering Cottage"Ons geniet Marloth elke keer. Beslis een van ons gunsteling bestemmings."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Promised Land"Aanbeveling. Vra vir 'n kaart van Marloth Park as jy 'n vreemdeling is. Verdwaal maklik tussen klein grond paadtjies en bosse wat almal eenders lyk!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Leeus Villa & Cottage"We have used Marloth Park as a base to the Kruger a number of times over the years. Every time a "winner". "
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Die ideale plek om die natuur te geniet en te ontspan. Dit was 'n goeie wegbreek van die stad se geraas. Die algemene diens by Marloth Park se ingang was baie goed."
Marloth Park, Kruger National Park South
Fever Tree"Ek dink Marloth is die ideale wegbreekplek. Ons het grond daar en besluit nou om te gaan bou."
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Marloth Park is beslis 'n bestemming vir bosliefhebbers. Die winkels het alles wat jy nodig het en pryse is billik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Phumangeni Marloth Park"Marloth Park is 'n rustige omgewing waar mens die natuur kan geniet en selfs 'n bietjie gaan stap of fietsry in 'n veilige omgewing. "
Marloth Park, Kruger National Park South
John and Noleen's Place"Baie rustige plek om te kuier, dis net die winkeltjies binne Marloth Park wat baie, baie duur is."
Marloth Park, Kruger National Park South
South Post at Kruger"Die eetplekke is baie duur. Daar is nie genoeg eetplekke nie. Die padaanwysings kan aansienlik verbeter. As toeristebestemming sou ek voorstel dat mense eerder binne in die Kruger wildtuin bly, anders gaan jy nooit kan ingaan nie. Ons het Malalane en Crocodile hek probeer 06:00 die oggend en dit was vol, en al die dag besoekers was weg gewys. So ons moes Numbi toe ry, wat 2 ure se ry is van Marloth park. Ons kom van Pretoria af so dit maak nie sin om 5 ure te ry, net om 2 ure terug te ry om te kan ingaan by die Kruger Wildtuin nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
South Post at Kruger"Marloth Park is nie vir my/ons `n bestemming of net `n plek nie, dit is `n ervaring. As jy nog nie daar was nie, maak `n plan, sit dit op jou 'bucket-list, mits jy van die natuur hou."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Te oordeel aan die baie sekuriteitsmaatskappye en -motors vermoed ek dat sekuriteit 'n probleem mag wees. Ek het egter baie veilig gevoel by Doringpoort."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Bush Ballads"it a beautiful relaxing area, I enjoyed keep up this standard my partner is also extremely happy."