Geverifieerde Resensie
Nelson Mandela Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nelson Mandela Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 373 resensies.
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Wilmot Cottages"Panoramiese uitsig op hawe en strand. Netjiese paaie ideaal vir loop of draf."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Chapman Hotel & Conference Centre"'n Pragtige skoon area, wat lieflike uitsigte oor die see bied. Baie restaurante en hotelle om van te kies!"
"Die pebble strand is die mooiste ooit! Restaurante goed geprys. Spar baie mooi en netjies!"
Blue Horizon Bay, Nelson Mandelabaai
Angels Rest"Fantasties. Kan nie in beter woorde beskryf hoe rustig en asemrowend mooi dit is nie. "
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Aquadel Accommodation"Pragtige strand. Nie so besig soos Somerstrand nie."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Waters Edge"This property is in Amsterdamhoek, which makes the location a lot better than Bluewater Bay."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Aquadel Accommodation"Strand nie lekker nie. Bietjie ver van die stad."
Sunridge Park, Nelson Mandelabaai
Cottage on 32"Ligging is baie goed ten opsigte van besienswaardighede in Nelson Mandelabaai."
Cannonville, Nelson Mandelabaai
Sundays Mouth Guesthouse"Die Sondagsrivier omgewing is baie mooi en die restaurant is knus en die kos lekker. "
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Algoa Guest House"Lyk baie besig en parkering 'n probleem. Nodige winkels darem makliker bekombaar. Omgewing mooi skoon."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Alcyone"Daar was nie baie mense nie en dit was die perfekte tyd en die weer was goed. Vreemd. "
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Bluewater Beach House"Bluewater Bay is a vacation spot, beautiful little town just outside PE. "
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Alcyone"Lieflike area met alles wat jy nodig het sommer net om die draai."
"Mill Park is 'n woongebied in Port Elizabeth. Rustig, boomryk en goed versorgde area."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Summer Blue Guest House"Ek kon niks fout vind nie, net jammer ek moes terugkom huis toe."