Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5363 resensies.
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Daar is nie veel om te doen nie, maar dis so lekker rustig daar mens wil nie eintlik iets doen nie."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Pumleni Guesthouse"Aktiwiteite is net bietjie te duur in Harties. Vir ons 'local' mense is dit nie beskostigbaar nie."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Vulture Creek"Natuur is pragtig. Het die area baie geniet."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngiri Safaris"Grondpaaie moet meer gereeld geskraap word."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Bushveld Manor"Net voor en na die tonnel of sluise, die mense wat goed verkoop pla vreeslik."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Guesthouse Serenity"So jammer oor die dam se besoedeling en die hiasinte wat oorneem."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Rustenburg Inn"In terms of access to the shopping malls and other places of interest such as the Kgaswane Nature Reserve, they are well located. The area itself is a quiet suburb."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Kudu Bush Camp"Park se self drive fee en conservation fee maak dit wel heelwat duurder."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Harties Is Africa Safari Lodge"So baie om te doen, maar so min tyd."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Angel Oak Guesthouse"Pad na gastehuis was vol gate en Brits is nie 'n baie skoon dorp nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Kwalata Game Lodge"After serveral trips (4) to Dinokeng I can honestly tell you that I have never seen elephants, buffalo or leopard."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Kwalata Game Lodge"The self-drive roads are very good. But not for us to see any animals. I felt as if I was just driving on the fire guard road. Animals are within the game reserve, not outside."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Kwalata Game Lodge"Nie te veel olifante of van die ander Groot 5 gesien nie, maar wel leeus en jagluiperds."
Vanderbijlpark S. W. 5, Ontsnap Uit Johannesburg
Amadeus Guesthouse"We have new family there by marriage so we will definitely plan to return! Thank you, the grounds are so beautiful and relaxing."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Vulture Creek"Harties is Afrika. Jy moet dit self ervaar. Daar is oorgenoeg aktiwiteite om jou vakansie mee te geniet."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Red Olive Guest House & Studio"Daar is heelwat te doen in Parys en omgewing vir buitelug-entoesiaste en vir diegene wat interessante winkels en ware geniet. Ook goeie eetplekke. Plus dit is in die histories belangrike en pragtige Vredefort Koepel geleë."