Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5363 resensies.
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"This is a place to be, and there is a lot to do."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Vulture Creek"Nice place to explore nature with many entertainments around the area."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Die paaie is bietjie sleg, want die regering het misluk om dit in stand te hou. Anders as dit was dit Afrikaans, lekker mense en ek het dit geniet!"
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Nyani Lodge"We really fell in love with the place. Will be coming back for another vacation soon."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Geluksfontein Game Farm"Sit af en bêre jou foon. Geniet die natuur en doen alles wat daar is."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Sal weer en weer teruggaan."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
The Meadows At Millstream"Baie lekker goed om te doen in die area, veral oor naweke!"
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Jakkalsdraai Guest House"Besige dorpie, lekker mense en kuierplekkies. Passop vir die slaggate, anders is dit 'n lekker dorpie met vriendelike mense."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Six Second Avenue"A beautiful town filled with lots of affordable shops and lovely restaurants."
Secunda, Ontsnap Uit Johannesburg
Dara Guest House (Pty) Ltd"Vir my glad nie 'n toeristebestemming nie, slegs besigheid."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Franz"Kunstenaarsdorpie met 'n lekker atmosfeer en die mark langs die rivier op die eerste Saterdag van die maand is beslis iets om by te woon."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Kraal African Luxury Lodge"The Kraal is a beautiful travel destination if you're looking to get away, relax and just rejuvenate."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
A Touch of Grace"Studentedorp. Baie oulik en aan die gang."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
The Art Guesthouse"Hartbeespoort bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en ontspanning."
Deneysville, Ontsnap Uit Johannesburg
Memories Vaaldam Guest House"Vriendelike mense. Heerlik geëet by Bulldog Restaurant. Geen klagtes oor die dorpie nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rambling Rapids"Dit is 'n lekker dorp vir ontspanning en die winkels het interessante goed. Daar is baie om te doen vir die avontuurlustiges. Die eetplekke is ook lekker en mens kan rustig die mensdom beskou."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Cynthia's Country Stay"Ons het Hartebeespoort andersins vreeslik geniet."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Ons het 'n draai gemaak by Van Gaalen kaasplaas, en geleer hoe kaas gemaak word. Dit was 'n heerlike ervaring."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Hidden Grace"Baie oulike toeriste plekkie, jammer die meeste eetplekke was toe met ons aankoms Sondag. Net Spur was oop sou graag iets anders wou eet."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
YS Shiloh"Maar ek sien julle werk hard aan verskeidenheid en getalle te verbeter. Het darem met die game drive 2 renosters en kameelperde kon sien. Het slegs die leeus gehoor in die aand."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Villa Paradiso Country Manor"I'm definitely going back there."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Adriaan's place"Het al baie in die dorp oornag. Maar ken die dorp nie baie goed nie."