Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16607 resensies.
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandy Feet Self-catering Accommodation"Pragtige mense en veilige plek. Sal beslis aanbeveel."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Silver Oaks"Love the lagoon. What a sight to behold all the kitesurfers."
Grottobaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunbird Cottage"As jy stilte soek weg van die daaglikse ''rat race'' dan is dit die plek om te gaan om jou batterye te herlaai!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dis Beau-tie-ful"It is a beautiful and clean little town. The only thing if we are really nitpicking is the guys that sell lobsters - they drive you crazy, not just in the streets but they also come to your accommodation. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Phoenix 3"Wonderlike dorp en mense, love Cathy's Kitchen en die koelkamers."
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Believers Destiny Getaway"Roads can do with an upgrade but other than that it was awesome super awesome."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Elephants Trail Cottage"Beautiful. Clean breathing-taking views."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Route 62 B&B"Robertson is 'n pragtige skoon dorpie. Ek sal enige tyd hier kom woon of aftree!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Moenie Coffee on the Rocks in De Kelders misry nie, nie net is dit die mooiste uitsig nie, maar die lekkerste kos en die kelners soos Danielle is uiters behulpsaam, vriendelik en hulle is hartsmense wat jou sommer tuis laat voel in die restaurant."
"Wat 'n aangename verrassing, daar is so baie in en om Tulbagh te doen, veral die wynproe by Saronsberg en Montpieller is uit en uit die moeite werd. En daar is die aangenaamste klein Gin Tasting Room by Vindoux, 'n ervaring op sy eie. Die omliggende dorpies is naby genoeg om byvoorbeeld te gaan Zipline in Ceres. Was vir seker die moeite werd vir 'n naweek se wegbreek."
"We loved the town and the area. We were able to walk around and explore, such a clean town, and the buildings and gardens are all well maintained."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Kothuis Frangipani"Heerlike restaurante, en kan Fat Lady's Arms, 51 en Tebaldi's hoog aanbeveel."
"Mooi dorpie, en baie om te doen. Skoon strande en vriendelike mense. Baie lekker restaurante om by te eet."
"Lovely place and everything is conveniently close by such as the beach, mall etc."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
The Pelican"Langebaan is 'n goeie naweek wegkom dorpie met restaurante om van te kies en te keur met lekker strande om te baljaar."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sunset Villas"Stiller dorpie - party mense kan dit nie geniet nie, maar vir my was dit wat ek benodig het en 'n skoon plek om te oornag."