Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16607 reviews.
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Accommodation @ Sea Trader"St. Helenabaai se mense is almal vriendelik. Rustige atmosfeer. Winkels voldoen aan al jou noodsaaklikhede."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Die Jacobsdaller"Jacobsbaai is ons gunsteling plek aan die Weskus."
Saldanha, Escape From Cape Town
Kyki-C"Baie oulike vakansie plek. Sentraal geleë. Reisafstand van Langebaan, Paternoster, Jacobsbaai en ander omliggende plekke."
"Alryd iets nuuts om na te gaan kyk. Wynplase is so te sê in die dorpsgebied. Baie historiese geboue en baie netjiese dorp."
"Paarl is 'n juweel van 'n dorp. Hulle historiese geboue is goed versorg. Karaktervolle dorp."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Lavender @ C"A wonderful destination for rest. Beautiful coastline."
Agulhas, Escape From Cape Town
Suiderstrand Self catering"Hierdie plek het ons verras, dit is beeldskoon en ons kon heeltyd die kinders besig hou in die natuur en buite. Ons sal beslis weer daar kuier."
Caledon, Escape From Cape Town
Die Pastorie"As jy nie Caledon ken nie, is dit moeilik om geskikte eetplekke te vind. Google lewer ook nie veel opsies op nie."
Montagu, Escape From Cape Town
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering"Has several attractions and good hospitality options!"
Velddrif, Escape From Cape Town
River & Sea"Netjiese, skoon dorpie. Vriendelike inwoners-hartsmense. Dankie Velddrif, ons sien jul volgende jaar weer."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Glipsie By Die See"Die uiterste vriendelikheid van bure en sekuriteit by hek. Ook by die winkel in die kompleks waar ons aankope gedoen het."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Strandloper @ Moeriesbaai"Baie winderig seker omdat dit reg langs die see geleë is. Ek is nie seker of die sterk winde die WiFi-konneksie belemmer nie, maar het vreeslik gesukkel met opvangs van selfoon en televisie. Behalwe vir dit het ons lekker gekuier."
Agulhas, Escape From Cape Town
Wafra"Die dorpie ontplof met ontwikkeling. Die mees suidelike punt is ook oorgedoen en vir seker 'n lekker her-besoek gewees."
Franschhoek, Escape From Cape Town
10 Villefranche"Franschhoek is beautiful and highly recommended!"
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Manatoka"Gaan maak 'n draai, besoekers sal nie teleurgestel wees nie."