Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16607 resensies.
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Le Manoir de Brendel Guesthouse"Shoe, wat kan 'n mens nou nie sê oor Franschhoek nie?! Ons het soveel moontlik probeer doen, van chocolate tasting en lesson, massages by Camelot Spa Franschhoek, tot horse back riding terwyl ons wingerde besoek het. Glo my, ons was lekker seer na daai perderit, maar was dit alles die moeite werd. Mens spoil jouself so nou en dan, as jy so lekker sjef-kosse en -disse wil eet. "
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Middeldam Farm House"Daar is soveel meer in Bredasdorp om te doen as wat ek aanvanklik gedink het. Besoek beslis die Red Windmill tussen Napier en Bredasdorp, sowel as The Black Oster vir wyn en pragtige kos. Was baie beïndruk met die dorp en die omgewing."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"Dis 'n moet sien as jy nog nie die deel van ons land gesien het nie. Naby aan juwele soos Jacobsbaai, Paternoster en Tietiesbaai om maar 'n paar te noem."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Flamingo Park A2"Daar was 'n fees gewees die naweek wat ons daar was maar was baie swak geadverteer. Dink hulle kan regtig daaraan werk. Verder is dit een awesome dorp."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Erika"Struisbaai, is a very lovely place to relax and unwind. If you are looking to escape the hustle and bustle of city life then you've come to the right place. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skaapkraal"Pragtige plek, die perfekte plek vir natuur en stilte."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Olifantskop Cottage"Wellington is almost the undiscovered gem of the Boland. A picnic at Cascade Manor and breakfast at Au de Hex is an absolute must. We have fallen in love with Wellington."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Abalone Guest House"Die rus en vrede, die ongereptheid en natuur is onbeskryflik. En daar is baie te doen in die omgewing as mens wil bedrywig of aktief wees. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Baywatch Guest House"Dis wonderlik en ongerep, besonder mooi omgewing."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Quay West"Oulike plekkie. Aanbevelings oor restaurante sal welkom wees. En dalk 'n plek waar mens rugby as gesin kan kyk."
"Die plek is nie vir almal. As jy rustigheid en 'n laid-back atmosfeer soek, kortbroek en plakkies, dan is dit vir jou. En natuurlik vir vissermanne en -vroue. Die naaste mall is in George, maar Nella se Winkel is net 'n kortkop agter."
"Nice place with some magical views and a place to look if you want to buy a property."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Ukholo Lodge"Citrusdal area very restful and beautiful, hot baths are marvellous."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Tanagra Wine & Guest Farm"We loved it, small little village with lovely friendly people and great restaurant's."
"Montagu verdien dat 'n mens vir 'n langer tydperk as net een nag daar deurbring om na al die geboue en geskiedenis te kyk."
Die Galg, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"A place that is quiet and only effected a bit by people, trails and nature at your leisure. "