Geverifieerde Resensie
Saldanha Bay Local Municipality
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 505 resensies.
"Die munisipaliteit se dienslewering lyk my op standaard te wees. Dorp is baie netjies."
"We were impressed how clean beach and roads were and bins kept emptied."
"As Langebaan en Paternoster hier ingesluit is, ervaar ons beslis 'n omgee-gesindheid ten opsigte van dienslewering en bestuur. Die pragtige natuur, gekomplimenteer deur die netjiese instandhouding om dit te beklemtoon. Jul deel om hierdie plekke gewild te maak en hou, word beslis raak gesien en waardeer."
"Miskien meer vermaak en verkope soos koeldrank- en roomys-stalletjies. Braai-verkope, vetkoek- en pannekoek-stalletjies sal meer toerisme na Saldanhabaai trek."
"The directions and parking areas at the beach can be improved. Love the palm trees along the main road - looks excellent. Plant more!"
"Town appears to be fairly well maintained. Traffic Officers are always visible."
"Ideal for family holidays. Lots of activities available for kids, plenty of excellent restaurants, and close to the West Coast National Park and game farms."
"Die breër gemeenskap is nie té gaande oor reisigers. Sommige plekke wat besoek was kort meer gaste-vriendelike diens!"
"Ons was daar vir die Weskus Natuurreservaat waar ons al in Duinepos gebly het, maar lyk of die tot niet is. Posberg was prentjiemooi."
"The roads are lovely and all the verges and bushes along the roads were perfectly neatly kept. What a clean town!"