Verified Reviews
Central Drakensberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Central Drakensberg
Rated 4.4 out of 5 based on 270 reviews.
Winterton, Central Drakensberg
Lilac Lodge / Purple House"Netjiese dorp, naby aan die Drakensberg-oorde."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Swallowfield Rondavels"The area is fantastic, with lots to do, yet quiet enough for those seeking solitude. Would recommend it to anyone."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Berghaven Cottages"Die skoonheid van Champagne Valley is verfrissend."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Orchard Manor"Beste vakansiebestemming in Suid-Afrika. Soveel om te sien, soveel om te doen met betowerende natuurskoon."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Graceland Self-catering Cottages"Gawe bakkery en 'n nice eetplek naby."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Macnoch Cottage"My favourite part of the Drakensberg Mountains."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Ardmore Guest Farm"Very beautiful area and normally all amenities are open to the public. However, due to this being the Christmas week and with everything overbooked, I was unable to get into some of the available venues."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Berghaven Cottages"Baie om te doen, craft bier, sjokolade en kaasproe-bestemmings. Vir gholfspelers en vlieghengelaars 'n paradys."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Berghaven Cottages"Ons het verslaaf geraak aan stap. Sal beslis weer kom stap. Soveel lekker plekkies. Die bakery is enige soettand se droom en die wyne van die Champagne Wine estate hoef nie terug te staan vir geen ander kelder nie. Hulle wyne, selfs die goedkoper wyne is skougehalte. "
Champagne Valley, Central Drakensberg
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Fantastiese natuurskoon en heelwat om te doen, maar jy moet goeie akkommodasie hê. Daar is heelwat beter plekke as Hillbillies."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Pumula Central Drakensberg"A special part of the country, which needs to be experienced. When you need refreshing, peace and rest, this is the place to go."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Rockwood Earth Lodge"Lieflike area waar jy kan ontspan en die natuur geniet."
Winterton, Central Drakensberg
Drakensview Self Catering"Sentraal geleë om al die mooi van die Drakensberge te geniet, met meer as genoeg aktiwiteite. Oral langs die pad interessante winkeltjies en genoeg restaurante om van te kies. "
Champagne Valley, Central Drakensberg
Cathkin Cottage B&B"The Drakensberg Mountains are impressive. Many outdoor activities are possible in this Valley."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Ama Casa Self-Catering Cottages"Pragtigste deel van die Drakensberge, met die beste bergfiets roetes! Sal enige tyd teruggaan."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Treks, Trips & Trails"So baie om te doen, so min tyd. Het veral die Raptors vertoning geniet."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"A "visit again and again" kind of destination! "
Champagne Valley, Central Drakensberg
The Goodland Cottages"Ons het 'n 40 minuut rit met Westline se helikopter gedoen. Die vlug rondom die pieke en die valleie gee 'n mens 'n heel nuwe ervaring van die oorweldigende landskap, en hoe klein 'n mens is!"
Champagne Valley, Central Drakensberg
Ingwe Cabin @ iKhayalamafu Nature Reserve"'n Moet en 'n belewenis, daar is genoeg om jou besig te hou."
Champagne Valley, Central Drakensberg
The Goodland Cottages"Champagne Vallei was goed uitgerig. Hulle het 'n eetplek (pryse nie te sleg nie), hulle het 'n Chocolate Bar (pryse ook nie te sleg nie) en 'n klein winkel waar jy koeldrank en poskaarte en so kon koop."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Ingwe Cabin @ iKhayalamafu Nature Reserve"Een van Suid-Afrika se juwele!"