Geverifieerde Resensie
South Peninsula
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Peninsula bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 226 resensies.
Simonstad, Suidelike Skiereiland
Jubilee Square Apartment"'n Dorpie met 'n fantastiese geskiedenis en 'n regte kuier "vibe"."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Central 4U"Tipiese vakansie bestemming. Geleë tussen baie besienswaardighede, nie te ver om te reis nie. "
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Bramley Accommodation"It is a wonderful town where you can enjoy at monkey valley for a nice diner. The beach is beautiful. The local people are very welcoming and friendly. There are only a few restaurants, reservation is adviced. Chapmans Peak has romantic views. To grocery shops are centralised at the other end of town. When you are staying in the neighbourhood of Chapmans Peak the they are within 8 kilometer distance. The town feels very safe."
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Pinetree Cottage Noordhoek"Beautiful, safe, clean and peaceful environment."
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
Chartfield Guesthouse"Lekker restaurante en interessante winkeltjies en galerye. Interessante oorspronklike argitektuur."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Storyhouse"Buitelandse reisigers mag dit interessante vind. Ek sou dit nie as vakansie bestemming vir my familie kies nie."
Marina Da Gama, Suidelike Skiereiland
Waterways"The Marina is great but the location and approach to the Marina is not very nice."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Delahilcremat"'n Geskiedkundige en karaktervolle omgewing wat in enigiemand se smaak sal voldoen."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Happy Home Imhoff's Gift"Dit was die eerste keer wat ons in die Kommetjie-area met vakansie was. Dit is 'n baie stil en rustige plekkie. Ons sal weer daar inloer."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
34 Disa Avenue"Kommetjie is nog so ongerep en tog so baie om te doen en te sien."
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Sunset Splendour Guesthouse"Beautiful and convenient location; close to the beach, False Bay and the city."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Delahilcremat"Glencairn is 'n baie pragtige plek met mooi 'n uitkyk oor die see."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Ras Vill"Glencairn is fabulous. Ons het bietjie gaan stap, heerlike restaurant en winkeltjies. Baie veilig."
Marina Da Gama, Suidelike Skiereiland
Waterways"Dit is definitief een van die mooi plekke in Kaapstad."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Happy Home Imhoff's Gift"Kommetjie is baie sentraal en naby aan wonderlike besienswaardighede in hele omgewing. Die uitsig is pragtig en die omgewing bied maklike toegang tot winkelsentrums, restaurante en motorhawens. "
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
The Majestic Apartment"Kalkbaai is die Kaap se Dullstroom. Hordes klein winkels en dié lekkerste restaurante. Super veilige plek om in aande ook rond te loop. Ons bly nooit meer op 'n ander plek as in Kalkbaai nie."
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Sunset Splendour Guesthouse"Baie mooi oorsigte van die berge en die natuurskoon."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Central 4U"Hoop net die padwerke is klaar as ons weer kom. Dit mors 'n mens se tyd veral as jy dringend iewers moet wees."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Seascape Guest House"Lieflike area - pragtige natuurskoon met heerlike restaurante en besienswaardighede net 'n paar kilometers verder. Definitief die moeite werd om daar tuis te gaan."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Central 4U"My eerste besoek, maar definitief nie my laaste nie - om elke hoek en draai wag 'n skat om onthul te word soos die pastaplekkie op die hoek."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Seascape Guest House"Glencairn is in 'n pragtige omgewing met die mooiste uitsig oor die baai. Dit is baie naby Simonstad, Boulders, Fishoek en ander klein dorpies wat 'n besoek werd is. Dit is ook nie ver van Kaapstad af nie so dis 'n goeie plek om in te bly."