Geverifieerde Resensie
South Peninsula
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Peninsula bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 226 resensies.
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Bramley Accommodation"Noordhoek strand ongelooflik mooi en Noordhoek 'n lieflike plek, stil met unieke mense en besonderse restaurante. 'n Perdry omgewing soos min."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Happy Home Imhoff's Gift"Dit is 'n baie oulike area net 'n entjie van die ander plekke af."
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
The Studio at the Majestic village"A great beach-side town with lots to do and near Boulders Beach (to see the Penguins)."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Serengeti Sands"Lovely. Lots to do, not overly expensive, friendly people. Great views, great scenery."
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Sapphire Studio"Alhoewel die wind sterk gewaai het terwyl ons daar was, glo ons Noordhoek is 'n lieflik ontspan-bestemming. Mens moet tyd spandeer en die vreedsame, naby-aan-natuur lewenstyl van die plaaslike inwoners inneem. Die ligging, aktiwiteite en weggesteekte kuierplekke is besonders. "
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Seascape Guest House"Baie oulike, rustige dorpie buite die gewoel van die stad."
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
1 New Kings at the Majestic Village"Baie mooi, ons het gevoel soos toeriste op 'n eksotiese vakansie."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Seascape Guest House"Naby Kalkbaai en Simonstad wat baie besienswardighede het."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Central 4U"Vishoek is 'n aangename dorpie en alles wat jy nodig het is stapafstand van die verblyf af."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Happy Home Imhoff's Gift"Alhoewel Kommetjie weggesteek is agter die berg, is dit tog so sentraal om gou vir 'n rit te gaan oor Chapmans Peak. Jy kan kies om of Simonstad toe te gaan of Houtbaai vir lekker vars vis en skyfies. Dan is daar ook die pragtige strande in die omgewing van Boulders Beach in Simonstad tot Muizenberg is net ongelooflik. Dan is daar ook die Longbeach Mall se lekker eetplekke en winkels. Dit als het gesorg vir die beste vakansie ooit."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Incazura Guest Suite and The Light House"Beautiful views, also close to shops and the beach."
Marina Da Gama, Suidelike Skiereiland
Marina Beach House"Do not change the a thing. No complaints at all."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Happy Home Imhoff's Gift"Regtig net die verkeer in die oggende as gevolg van padwerke wat nie goed was nie."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Cosy Vishoek"Vishoek is baie lekker stapvriendelik. Die strand self was wonderlik en dis so mooi. Die dorpie het als wat mens benodig as mens jou eie kos wil maak. Die restaurante is min, maar daar is oulike plekkies as mens soek of net 'n dorpie of twee verder ry, glad nie vêr nie. Daar is ook 'n trein wat mens kan gebruik om sommer 'n bietjies van een dorpie na die ander te ry vir uitstappies. Ons sal graag terugkom."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
A Place in Thyme"Lieflike dorpie met baie lekker aktiwiteite te doen."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Central 4U"Good, funky feel, especially with Kalk Bay just down the road. Fantastic for history lovers with Simons Town just down the road the other way."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Happy Home Imhoff's Gift"Het net positiewe kommentaar oor Kommetjie."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Happy Home Imhoff's Gift"I am looking forward to when the roadwork's are completed that would really add to the enjoyment of the trip to Kommetjie."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Happy Home Imhoff's Gift"Was baie lekker, Net bietjie dood in die aand, en ek haat dit dat restaurante nie water het om net jou hande te was nie, maar anders was dit lekker."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Incazura Guest Suite and The Light House"Die area is baie naby aan omliggende restaurante en maklik om te navigeer. Die huise is ook baie mooi en mens is skoon verbaas met die see, sonsondergang en sonsopkoms. Baie mooi!"
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Incazura Guest Suite and The Light House"Baie nice area en rustig, soveel om te doen in daardie omgewing."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
52 on Fish Hoek"Pragtige vissersdorpie met soveel mooi plekkies rondom om te ontgin."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Happy Home Imhoff's Gift"Baie mooi. Naby winkelsentrums vir gerieflike inkopies. "