Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1252 resensies.
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"One of those few unspoilt destinations."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Kara Mia"'n Rustige, klein dorpie tussen die berg en see. Ongelooflik mooi met wonderlike natuurlewe nog oral sigbaar."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Klein Uitkyk"The place is beautiful and quiet. A nice getaway from city life with all the amenities you need. Restaurant offering could be better. Place near the beach was terrible, but other places were good."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Mountain Dew Guest Rooms"Daar is baie aktiwiteite in en om Bettysbaai. Dit is die perfekte omgewing om na 'n harde jaar te gaan rus en ontspan."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Butterfly Villa Suites"It is a beautiful place, peaceful, just perfect to go and relax."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Betty's Retreat"Perfect for relaxing, however, not much to do in the area. Need to drive to surrounding areas for site seeing."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Honeyrock Cottages"Restaurante en wegneemeetplekke wat dierevriendelik is maak vroeg toe."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Sol y Sombra"Good to to see the new hub centre offering a nice dining spot, Koring n Kaf, if only for lunch."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
The Mermaid's Tail"Pringle Bay is ongelooflik mooi en netjies. Die enigste negatiewe ding wat ek wel kan noem is dat die winkeltjies in Pringle Bay ongelooflik duur is, seker omdat die naaste Spar in Kleinmond is. Anders as dit, sal ek definitief Pringlebaai voorstel vir 'n lekker vakansie. Dit is reg geleë sou jy ook na die dorpies om jou wou ry."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Mountain Dew Guest Rooms"Baie sentraal naby Hermanus, Kleinmond en Hemel en Aarde wynroete. Daar is net nie werklik veel te doen op Bettysbaai nie. Geen winkel net die vulstasie met die nodige en so 3 eetplekke. Kleinmond is 10 minute se ry van daar af en Pringlebaai ook waar daar heerlike eetplekke en winkels is."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Lodge"Pragtige, skoon dorpie en nie so besig soos Hermanus nie. Die wasserye was oop en daar is oorgenoeg winkels om lekker eetgoedtjies te koop. Bloubakkie en Fishing Cat bly van ons gunstelingwinkeltjies om te besoek en presentjies te koop vir die Gautengers!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Lodge"Kleinmond is beslis 'n dorpie om te besoek. Die Blouvlagstatus-strand met netjiese toiletgeriewe is beslis die besoek werd. Die pragtige wandelpad langs die see en staproetes op die berg is altyd vir ons 'n hoogtepunt. Die dorpie gaan vooruit en elke jaar kan ons die verbeterings waardeer!"
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Streamway"Beautiful holiday destination away from the crowds and home to lots of penguins."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Bergroos"Heerlik gestap in die botaniese tuine en die pikkewyne is super oulik."
"Onrus se naam moet eintlik Rusrivier wees, want alles is so rustig daar!"
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Crassula"Bettysbaai is absoluut fantasties as mens lief is vir natuur en rustigheid. Daar is nie veel om te doen anders as om see toe te gaan en rustig te sien en die natuurskoon in te neem nie, maar dit is so wonderlik vir wat dit is."