Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 2176 reviews.
"Pratige plek en als is om jou jy hoef nie baie ver te ry na winkels toe nie. Eetplekke is volop en by jou."
"Sou graag meer wou sien van die dorp m.a.w waar is staproetes, museums, 4x4 roetes."
"Don't drink the water, always carry bottled water as tap water is not good for consumption."
"Niks om te doen nie, glad nie vir mense wat tieners het nie, miskien vir ouer mense wat rustigheid soek."
"Uvongo is quite a sleepy town and if you are not a huge beach lover you may find it a little boring."
"Sunwich Port, in die Port Shepstone omgewing waar Jacobs Cottage geleë is, het ons baie geniet."
"Baie naby aan besienswaardighede. Lekker restaurante in die omgewing. Baie vriendelike mense by elke winkel en restaurant waar ons was."
"Ons sal aanbeveel dat gaste hulle kruideniersware bring. Die winkel daar was ongelooflik besig."
"Ek kom al meer as 30 jaar lank na Winklespruit toe vir my jaarlikse vakansies. Alleen, saam met familie en/of saam met vriende. Winkelspruit, en Kingsburgh as 'n geheel, is steeds die beter verblyf- en vakansie-areas. "
"Always go to the south coast for the last 30 years and Uvongo is our place of holiday. We always book in Margate and Uvongo and Laguna La Crete is my first choice always."