Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Gardens

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gardens bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 13 resensies.

Tuine

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa

"Lot of nice shops and restaurants, short distance to city centre, Table Mountain and Waterfront."

Tuine

Oranjehof Studio C8

"Net bietjie ver van strande en V&A af, maar oor die algemeen 'n wonderlike area; baie skoon en netjies."

Tuine

Oranjehof Studio C8

"Perfect location."

Tuine

Gardens Centre Holiday Apartments

"Sal weer in Tuine bly as die verblyf op standaard is."

Tuine

Gardens Centre Holiday Apartments

"Lekker sentraal geleë."

Tuine

Gardens Centre Holiday Apartments

"Baie mooi area en daar's hope om te sien en doen. Baie goeie restaurante. "

Tuine

Albany Court P4

"Beautiful spectacular views of the mountains. Very convenient to the city centre and surrounding tourist sites."

Tuine

Oranjehof Studio C7

"Ons was te kort daar om dit regtig te benut, maar ek skat dit het nogals heelwat juweeltjies wat ontdek kan word, indien jy genoeg tyd daar kan spandeer!"

Tuine

Oranjehof Studio C8

"Tuine is strategies, maar dis nie vir toeriste wat op die strand in 'n yoga posisie wil ontspan nie - kies Blouberg. Dis vir stadsbesoekers, parlementêre besoekers of besigheidsmense. Jy moet 'streetwise' wees. Ek beveel dit nie aan vir mense wat van loopringe gebruik maak, nie hul eie tas kan dra nie of glo die wêreld is 'n goeie plek nie - daar's boemelaars die hele Kompanjiestuine vol en kriminele wat op die uitkyk is vir maklike teikens. As jy besigheid het om te doen, vinnig kan loop en wakker is, sal jy lekker bly."

Tuine

5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering

"Goed geleë en naby alles wat Kaapstad spesiaal maak."

Tuine

Gardens Centre Holiday Apartments

"Die verblyf en omgewing is als wat 'n mens nodig het. "

Tuine

Gardens Centre Holiday Apartments

"Groot winkelsentrum. Onderdak parkering. Pragtige berguitsig vanaf die suidekant. Binne loopafstand van Langstraat en die Kompanjietuine, ens. Goeie toegankllikheid tot die gebou."

Upper Gardens, Tuine

Rosedene

"Bekoorlike "Ou Kaapse" atmosfeer en geboue."

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang