Successfully reported
+11

Bokkomstraat6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Bokkom Street, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Bokkomstraat6 is in Strandfontein, 'n kusdorpie in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, en die oorblywende slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed. Die eerste badkamer het slegs 'n stort, terwyl die tweede badkamer slegs met 'n wasbak en toilet toegerus is.

Die leefarea beskik oor 'n etenstafel en stoele, 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is, en 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien.

Gaste kan die uitsigte vanaf die stoep geniet en van die beskikbare braaigeriewe gebruik maak.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ronel D
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowend lekker gekuier, stil en rustig. Ons het baie lekker gebly, oulike plekkie. Dankie, alles was skoon en netjies en lekker naby die strande.
Apr 2025
Loula C
Saam met lewensmaat
5.0
Dis 'n klein ou standhuisie, maar kry gesellige waarde vir jou geld. Alles toegerus. Baie lekker sommer naby die strand.
Aug 2024
Francois B
Saam met vriende
4.8
Lekker. Ek het baie lekker in die huisie gebly, naby aan die strand en nie te ver van die Kommetjie af nie. Die inhoud van die huis was volledig en he...
Sien meer
Sep 2024
Leandre S
Gesin met klein kinders
4.6
Lekker by die see. Ons het heerlik gebly! Die plekkie is baie naby aan die strand en Kommetjie – perfek vir stap. Hoewel dit klein is, is dit voldoend...
Sien meer
Apr 2025
Trompie S
Saam met vriende
4.6
Rustig en die plek was nie baie besig nie. Baie lekker en dit was my 4de keer in Strandfontein in 'n huis. Het ook paar keer in 'n kampplek gekamp.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 142

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 6 Bokkom Street, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bokkomstraat6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Bokkom Street, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf763a16eb827623a56c45fdd322816e1644fab8efb94bb99f26ca05fafc2d8d78646b24c4a7cc6fd0be58efc900bfbb8b10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 6 Bokkom Street Strandfontein 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.754686212057 18.226761846627
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang