Successfully reported

Bokkomstraat6

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook word nie op die perseel of in die gebou toegelaat nie.
Geen geraas of musiek word toegelaat nie.
Geen partytjies of geleenthede insluitend henne- en hane-partytjies nie.
Spitbraaie word nie toegelaat nie.
Geen troeteldiere nie, tensy vooraf gereël.
Los asb. die verblyf in dieselfde toestand as wat dit gevind is om addisionele skoonmaakfooie te vermy.
Gaste se respek vir die verblyf sowel as die bure sal waardeer word.

Oortreding van enige van die voorwaardes in hierdie paragraaf sal lei tot onmiddellike uitsetting en verbeuring van die sekuriteitsdeposito.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Bokkom Street, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf763a16eb827623a56c45fdd322816e1644fab8efb94bb99f26ca05fafc2d8d78646b24c4a7cc6fd0be58efc900bfbb8b10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 6 Bokkom Street Strandfontein 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.754686212057 18.226761846627
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang