Successfully reported

Bokkomstraat6

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Asemrowend lekker gekuier, stil en rustig. Ons het baie lekker gebly, oulike plekkie. Dankie, alles was skoon en netjies en lekker naby die strande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loula C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dis 'n klein ou standhuisie, maar kry gesellige waarde vir jou geld. Alles toegerus. Baie lekker sommer naby die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Lekker. Ek het baie lekker in die huisie gebly, naby aan die strand en nie te ver van die Kommetjie af nie. Die inhoud van die huis was volledig en het alles gehad wat nodig was om die naweek deur te bring en het geen probleme met die agent ens. gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leandre S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Lekker by die see. Ons het heerlik gebly! Die plekkie is baie naby aan die strand en Kommetjie – perfek vir stap. Hoewel dit klein is, is dit voldoende, veral as die kinders buite speel. Die kamers is pragtig en netjies. Dalk effens duur vir wat jy kry, maar die ligging maak dit op ’n manier die moeite.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trompie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Rustig en die plek was nie baie besig nie. Baie lekker en dit was my 4de keer in Strandfontein in 'n huis. Het ook paar keer in 'n kampplek gekamp.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 142

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Bokkom Street, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf763a16eb827623a56c45fdd322816e1644fab8efb94bb99f26ca05fafc2d8d78646b24c4a7cc6fd0be58efc900bfbb8b10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 6 Bokkom Street Strandfontein 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.754686212057 18.226761846627
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang