Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4354 reviews.
"Baie netjiese omgewing, min geriewe vir toeriste, maar baie rustig en skoon."
"Lovely, quite town. The local Quick SPAR and deli/ butchery nearby had friendly welcoming staff. Everything you need is a short drive away. The beach was stunning. Definitely offers an oasis away from the hustle of city life. "
"Aangenaam verras, sal definitief teruggaan. Plek om vakansie te gaan hou as jy wil wegbreek van die besige stadslewe."
Scottsville, Escape From Durban
Thembelihle Guest House"Did not see much of Scottsville as we had a dinner date in Howick, so did not venture around. Maybe next time!"
Marina Beach, Escape From Durban
San Lameer Villa 1919"Beach sand is very oily and leaves your feet black."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Oppi Rotse"Die bootvaart is beslis 'n wenner saam met Advantage."
"Daar is wonderlike eetplekkies en strande om te verken. Sowat 3 km van Calamari af is 'n pragtige skoenlapperplaas. Margate se strand is net 20 minute se vinnige stap strandlangs. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Oppi Rotse"St Lucia viel verder wat tegen en langer dan 4 nachten bleven we gelukkig niet want we hadden alles gezien en gedaan."
Illovo Beach, Escape From Durban
Ships Ahoy Holiday Flat"Beautiful and quiet beach. Beware of local criminals especially if you have license plates from outside KZN as they mark your car."
"Mtunzini is a clean and safe town with a very nice swimming beach and has many interesting walks. Overall, Mtunzini has a wonderful tropical feel and is a relaxing holiday destination. "
Port Shepstone, Escape From Durban
Soleil South Coast"Great town. All amenities are close by. The sea and beach are better than Durban. Lots of rock pools along beaches."
"Alles is daar wat jy benodig. Miskien sal 'n Chinese eetplekkie met wegneemetes goed wees, maar verder geen probleem."
Sheffield Beach, Escape From Durban
Villa Royale 402"Die uitsig is pragtig en dit is 'n stil omgewing."
Richards Bay, Escape From Durban
Daai Plek Holiday Home"Indien u Richardsbaai via die N11 Suid (Suid van Ermelo)tot N2 Noord besoek, maan ons u om uiters versigtig te wees vir die swaar vragmotorverkeer en slaggate. Spoedlokvalle sal u amper in elke sone vind waar die spoedgrens minder as 120km/uur aandui! Richardsbaai oor die algemeen is 'n "vakansiestad" met genoeg avontuur wat in elke behoefte sal voorsien; hetsy 'n stedeling, plaasjapie of reisiger / kranige vakansieganger."
"Dit sal lekker wees as Margate se swembad reg was om in te swem. Margate se akwarium was ook buite werking. Om Margate 'n beter toeristebestemming te maak, stel ek voor hulle kyk daarna. Ons wil in die water speel, vissies sien ens. Hulle moet die plek weer 'n bietjie opkikker."
Desainager, Escape From Durban
La-Peng Guest House"Dit is net 'n bietjie ver van groter dorpe af en het ook nie 'n strand naby nie. Jy het beslis vervoer nodig indien jy sou invlieg vanaf die binneland. Jy moet ry na alles toe."
Marina Beach, Escape From Durban
San Lameer Villa 2516"Die pragtige Blouvlagstrand kry nie te veel besoekers nie, die see is gewoonlik nie koud en ontstuimig nie. Met laaggety is dit redelik veilig om in die getypoel te swem. Ons is nie bewus van enige misdaad op die strand nie. "
Leisure Bay, Escape From Durban
C-Rus"Die naaste winkels is in Port Edward (ongeveer 5 - 10 km weg) maar dit is nie 'n probleem as jy goed beplan nie. Die omgewing is baie veilig en daar heers 'n baie lekker vakansie atmosfeer met gesinne wat strand toe loop en lekker kuier met verbygangers. Die strande is baie skoon en veilig en word baie mooi versorg."